Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerplace Game Reserve

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Summerplace Wildreservaat: 'n Voorste bergfietsbestemming

Ontsnap na die bos by Summerplace Wildreservaat, een van Suid-Afrika se top bergfietsryplekke, waar jy die buitelewe ten volle kan omhels.

Ons eiendom beskik oor 22 uiteenlopende verblyfopsies om in elke behoefte te voorsien, of jy nou 'n paartjie is of deel van 'n groter groep is. Alle eenhede, behalwe die Hideout-eenhede, het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike sitarea. Kies uit beide selfsorg- en volbordopsies om by jou voorkeure te pas.

Gaste kan by die Summerplace-swembad of in die gedeelde sitkamer ontspan. Vergader- en konferensiegeriewe is beskikbaar, tesame met gratis WiFi. Fietsry- en voetslaanroetes is toeganklik, met bykomende doendinge soos wildritte en tennis.

Die Summerplace-restaurant is daagliks oop en bied maaltye wat deur 'n bekende sjef voorberei is. 'n Winkel is op die perseel beskikbaar, en fietshuur word aangebied vir diegene sonder hul eie fietse.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hugo G
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker! Ons is mal oor die plek! Sal sonder twyfel weer gaan kuier! Die huis was ongelooflik, die eienaars baie vriendelik en die plaas on...
Sien meer
Feb 2025
Lesly B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Friendly staff. Helpful. Extremely accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dean L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, amazing. Incredible. The staff are all amazing. The accommodation was excellent. Beautiful surroundings. Great food. An all-a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Janine B
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontspanne naweek! Heerlike naweek by 'n pragtige plaas. Ons kon ook op die grondpad met ons sedanmotor gery het. Het heerlik ontspan op die s...
Sien meer
Jan 2025
Charlene T
Saam met vriende
5.0
Die Shed bied oorgenoeg spasie vir 4 en ons het heerlik op die stoep gekuier. Rustig, stil, lekker.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Summerplace Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bd677b4ab49a38e3e9ade8a7cda0132469467639d52e32f71271b80070b886a3246d77b59a082333e3514ce1ed0ce22d79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang