Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SummerSeas 47

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: SummerSeas Apartments, Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SummerSeas 47 is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van Summerseas Apartments in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale plek vir gaste om te ontspan en die ongelooflike see-uitsig te geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasskuifdeure lei na die balkon met meubels waar gaste 'n uitsig oor die see kan geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 166

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • SummerSeas Apartments, Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink SummerSeas 47 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: SummerSeas Apartments, Marinerylaan, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7bdcdd8b5cb9251a0a85568960d0147dbf7920e026948298440ed93b4eca4eeb1a4a219243943a979aec6ba6c732c9e5044?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 SummerSeas Apartments, Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9865294 25.6718819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang