Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerseas #79 on the beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Summerseas Beachfront Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Summerseas #79 on the beach is 'n asemrowende seefrontwoonstel in die Summerseas Beachfront Apartments-gebou in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansie by die see.

Die seefront-selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en dit lei na 'n sitarea met 'n uitsig oor die see. Die aparte opwaskamer is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV met DStv en Netflix, asook 'n lessenaar met 'n stoel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n lieflike balkon met sitplek, 'n gasbraai en 'n ononderbroke see-uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 174

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan, Summerseas Beachfront Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summerseas #79 on the beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Summerseas Beachfront Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a0272f736df832d165926a9a90527d1d4ddaa376c718b38615e118d36b077f8f61abc6f3723c4a6b57f1be15d77ee0e7a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Marine Drive Summerseas Beachfront Apartments 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986560348061 25.672068702481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang