Summerseas #79 on the beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Summerseas Beachfront Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summerseas #79 on the beach is 'n asemrowende seefrontwoonstel in die Summerseas Beachfront Apartments in Gqeberha (Port Elizabeth), en bied gerieflike seeverblyf vir 'n gesin of groep vriende.
Dié selfsorgwoonstel aan die strand het slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die res die gebruik van die gastebadkamer deel wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel en strek verder na die sitkamer wat oor die see uitkyk. In 'n aparte opwaskamer het gaste toegang tot 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir hul gerief. Daar is ook nog 'n sitkamer met 'n TV met toegang tot DStv en Netflix. Daar is ook 'n lessenaar met 'n stoel vir diegene wat nie heeltemal hul werksverantwoordelikhede kan agterlaat nie. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n lieflike balkon met sitplek buite en 'n gasbraai, en spog met ononderbroke see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 182
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marine-rylaan, Summerseas Beachfront Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Summerseas #79 on the beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Summerseas Beachfront Apartments, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang