Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerseas on the Beach

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wilmarie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons sal beslis weer teruggaan. Die eenheid was ruim en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Delightful stay. We loved the location, we used their weber big plus, didn't get to use the pool, the parking was lovely and safe, not far from the national lifesaving competition, close to shops, was everything you needed, loved the dishwasher tabs, the extra toilet rolls the black bags, all ready to use, just the right amount, showers were lovely, beds very comfortable and we felt very safe. Jill was excellent and answered our queries ASAP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Summerseas on the Beach
Thank you so much Karen, you are welcome back any time.

Mariaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

It was lovely and so relaxing. Ticked all our boxes! Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazmie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Great stay enjoyed the relaxing time spent at the unit. The unit was clean and satisfied our needs for the stay. The weather wasn't great, so we did not make use of the pool facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

René O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Voldoende vir 2 aande se oorslaap. Netjies en goed geleë. Ons het egter heelwat uitdagings gehad agv PE se kragonderbrekings. Sou graag vooraf in kennis gestel wou word sodat mens paraat kon wees (ekstra kers/ligte en power banks vir fone).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Sien hierbo. Die uitleg van die plek is baie goed, maar daar was verskeie probleme wat die tarief van R1750 per nag nie regverdig nie: 1. Gastestort werk glad nie. 2. Hoofslaapkamerstort se krane is verskriklik styf, sodat dames of ouer mense dit nie behoorlik kan toedraai nie, of wanneer dit behoorlik toe is, nie weer kan oopdraai nie. 3. Rusbanke en materiaalbedekte meubels kort 'n goeie skoonmaak. 4. Waaier in een gastekamer werk glad nie. 5. Ander waaiers in eenheid se trektoutjies is uitgerafel en te kort. 'n Mens moet op stoele of op bed klim om waaiers te kan aktiveer. Andersins is dit 'n baie mooi eenheid en kort net 'n bietjie versorging om die prys te regverdig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Matthew M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Lovely home away from home. Fantastic stay and so nice to be within a stone's throw from the beach. Great to have the pool as well - kids had such fun! Definitely our place to come and stay when in PE.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jill
Summerseas on the Beach
Good Morning Mathew and family It was so good to have you all stay with us at Summerseas . You are welcome back anytime. Hope your wool sales were fabulous. kind regards Jill

Francois Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Safe and secure! Comfortable beach side accommodation ideally situated in PE!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Eenheid 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b41297a2a65d77cb24e8215d7b29bdf0e23ebcec2b83428c443bedfd64733fe0867fb17beb5d77fcd713412ec6f248b67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Marine Drive Unit 17 Summerseas 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986585000097 25.672093794512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang