- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Summerstrand Beach Lodge bied B&B- of basiese, ten volle toegeruste selfsorg-eenhede wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers of langtermyn-verblyf. Die lodge is perfek geleë in Gqeberha (Port Elizabeth) en is stapafstand van 3 hoofstrande af wat Hobie-strand, Kings-strand en Humewood-strand insluit.
Die verblyf beskik oor 8 eenhede en bied slaapplek aan 26 gaste (volwassenes en kinders). Al die eenhede het WiFi, Netflix, waaiers, kluise, volledig toegeruste kombuisie, beddegoed, handdoeke en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit braai-areas, 'n swembad, eetarea, vermaakarea, funksielokaal en veilige parkeerplek in. Die konferensiegeriewe het sitplek vir 22 tot 30 afgevaardigdes afhangend van die sitplekstyl (net vir gaste wat oorbly). Ontbyt, en ander maaltye is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Ronell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 9de Laan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Summerstrand Beach Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap