Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summertime Accommodation

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Schalk G
Kort verblyf
4.4
Des 2018

Waarde vir geld. Waarde vir prys en baie goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Smart I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2017

Dis baie goed vir die prys, al probleem is dat dit nie kindervriendelik is nie. Die ligging is baie goed en nie ver van die see nie. Die eienaar was baie flexible met die prys en ons kon onderhandel. Baie vriendelik. Rakke bo studeertafel langer, safety hazard, paar keer teen die kop gekap. Kinders se rondspelery was 'n nuisance vir die gasheer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanel W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2015

Ons het baie lekker tuis gegaan by Ian! Ons het baie lekker tuis gegaan en was nie 'n oomblik spyt nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem T
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2015

Basiese geriewe teen 'n bekostigbare prys. Sien die sterre.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Errol N
Kort verblyf
2.2
Jan 2015

This is only suitable for backpackers. There is no reception area. On arrival, we had to walk through a very overcrowded, untidy garage. The gardens are unkempt and uncared for, but have potential to be really nice. The room was clean, but the bed was rock hard and very uncomfortable. I left a small piece of pizza on the kitchen counter one evening and the next morning it was infested with cockroaches and ants. The one evening the parking area was so full, I had to park my dad's car outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Ian
Summertime Accommodation
Thank you for the feedback. When the guest arrived, he was very content and we gave him a great deal and value for money. On numerous occasions we enquired whether he was comfortable. The guest never complained once. Unfortunately the cockroaches and ants are an ongoing problem for everybody, but we do have insecticide available on request. The guesthouse is very popular and occasionally the carpark does fill up. Our security is very good, hence everybody wants a parking bay inside the premises.

Frank S
Kort verblyf
3.8
Apr 2014

Suited my needs as a basic non-luxurious student-type environment Being 50 years of age, I am still very fit and active, both in mind and body. I required something for the odd hour or two spent in my room, but also wanting the independence of being able to cater for myself. The rooms are neat and cater for the basic needs. The immediate surroundings are basic but good value for money and the location of Summertime in town is perfect! It is the second time that I have stayed at Summertime as visitor from Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine A
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jun 2014

Goed! Sien die sterre hieronder.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Zoelfa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2013

'n Plekkie by die see waar jy beslis LekkeSlaap! Summertime is die plek om te wees as jy puik diens, 'n netjiese en veilige plek en omgewing, 'n gawe gasheer en binne loopafstand van die see by Summerstrand wil wees. Ian, baie dankie vir jou gasvryheid en besorgdheid oor ons. 'n Definitiewe "WEL GEDAAN". Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2013

Value for money Great welcome by the owner himself, very clean rooms and most of all no traffic noise!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradley-weg 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NDFiYTI4LTQzNDUtNDAwNC1iOWU3LWI4NWMyYzNiZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 36 Bradley Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995750159251 25.665317773819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang