Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summertime Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Summertime Accommodation
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Schalk G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

Waarde vir geld.

Waarde vir prys en baie goeie ligging.

Smart I - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Smart I

Dis baie goed vir die prys, al probleem is dat dit nie kindervriendelik is nie.

Die ligging is baie goed en nie ver van die see nie. Die eienaar was baie flexible met die prys en ons kon onderhandel. Baie vriendelik. Rakke bo studeertafel langer, safety hazard, paar keer teen die kop gekap. Kinders se rondspelery was 'n nuisance vir die gasheer.

Sanel W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel W

Ons het baie lekker tuis gegaan by Ian!

Ons het baie lekker tuis gegaan en was nie 'n oomblik spyt nie!

Willem T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem T

Basiese geriewe teen 'n bekostigbare prys.

Sien die sterre.

Errol N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Errol N

This is only suitable for backpackers.

There is no reception area. On arrival, we had to walk through a very overcrowded, untidy garage. The gardens are unkempt and uncared for, but have potential to be really nice. The room was clean, but the bed was rock hard and very uncomfortable. I left a small piece of pizza on the kitchen counter one evening and the next morning it was infested with cockroaches and ants. The one evening the parking area was so full, I had to park my dad's car outside.

Summertime Accommodation se terugvoer

Thank you for the feedback. When the guest arrived, he was very content and we gave him a great deal and value for money. On numerous occasions we enquired whether he was comfortable. The guest never complained once. Unfortunately the cockroaches and ants are an ongoing problem for everybody, but we do have insecticide available on request. The guesthouse is very popular and occasionally the carpark does fill up. Our security is very good, hence everybody wants a parking bay inside the premises.

Summertime Accommodation
Frank S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S

Suited my needs as a basic non-luxurious student-type environment

Being 50 years of age, I am still very fit and active, both in mind and body. I required something for the odd hour or two spent in my room, but also wanting the independence of being able to cater for myself. The rooms are neat and cater for the basic needs. The immediate surroundings are basic but good value for money and the location of Summertime in town is perfect! It is the second time that I have stayed at Summertime as visitor from Namibia.

Elaine A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine A

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Zoelfa A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoelfa A

'n Plekkie by die see waar jy beslis LekkeSlaap!

Summertime is die plek om te wees as jy puik diens, 'n netjiese en veilige plek en omgewing, 'n gawe gasheer en binne loopafstand van die see by Summerstrand wil wees. Ian, baie dankie vir jou gasvryheid en besorgdheid oor ons. 'n Definitiewe "WEL GEDAAN". Ons beveel dit met vrymoedigheid aan.

Jimmy K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy K

Value for money

Great welcome by the owner himself, very clean rooms and most of all no traffic noise!!

Beulah S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beulah S

Het dit vreeslik geniet. Was n hannetreetjie van my meisie af. Dankie

Goeie area. Vriendelike mense. Veilig. Baie skoon. Genoeg vars lug.

Judah P - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judah P

Very good value for money!

Very good value for money. There is a huge opportunity for improvement, and if that was done, I would not mind paying slightly more.

Vanaf
Vanaf R495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradley-weg 36, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NDFiYTI4LTQzNDUtNDAwNC1iOWU3LWI4NWMyYzNiZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 36 Bradley Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995750159251 25.665317773819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang