Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerveld Country Lodge

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerhill-laan 10, Summerveld, Assagay, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summerveld Country Lodge is in die perdry-kern van KwaZulu-Natal geleë. Dit is in 'n bekoorlike plattelandse omgewing, met inheemse plantlewe wat 'n oorvloed voëls lok. Al hierdie kenmerke maak dit 'n buitengewone plek om te besoek.

Hierdie Lodge bied 4 pragtige kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos kombuisies, tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV's en toegang tot gratis betroubare WiFi.

Summerveld Country Lodge bied alles van 'n rustige nag se slaap tot 'n heerlike naweekmiddagete en rustige skemerkelkies op die platteland. Smul aan smaaklike kookkuns en geniet lewendige vermaak by die restaurant op die perseel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ten spyte van die rustigheid wat tydens verblyf gebied word, is Summerveld net 'n entjie vanaf die bedrywige hart van Hillcrest, waar gaste 'n wye verskeidenheid restaurante en winkels sal vind wat in alle behoeftes sal voorsien. Dit is ook net 'n hanetreetjie van Durban Shongweni Club en die Jockey Academy af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Summerhill-laan 10, Summerveld, Assagay, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summerhill-laan 10, Summerveld, Assagay, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6c0f7ac7d5d5953929559d5ffb914205a1afcf3dfaaf2b41e18bc2c1f101611c7c25307b74c3ea78daaca33d9a92ec600c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 10 Summerhill Avenue Summerveld 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.800789648188 30.712763302016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang