Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Verona B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Die huis is netjies, goed toegerus en die uitsig is asemrowend. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het en is baie netjies. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die huis is in 'n stil area geleë met baie besienswaardighede en asemrowende strande net om die draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint W
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Had a amazing vacation with my family. Sun Villa exceeded all my expectations. The ocean views from all 4 bedrooms were breathtaking and the little extras didn't go unnoticed. This home is perfect for a family vacation and it catered for everything you can possibly think of. New memories have been created and we look forward to coming back to create new ones. This is my new favorite spot in SA.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Gemaklike, ruim huis, met wonderlike uitsigte, reg op die kuslyn. Lekker gebly, met uitstekende uitsigte, reg op die rotse.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia J
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Asemrowende see uitsigte! Verblyf het alles wat jy nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chante C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

We had a lot of fun. Place is very nice and waking up with the sea view was very nice. The place is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bibi G
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Lovely with everything we needed. We loved our stay and wil definitely be back. Customer service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie E
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Excellent. Baie lekker gebly, met 'n puik uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Fantastiese verblyf! Uitstekende uitsigte! Ses van ons gesinslede het saam gekuier. Ek en my vrou het al die reëlings getref, my 84-jarige moeder was saam en my 2 volwasse kinders en my dogter se man. 'n Verskeidenheid van ouderdomsgroepe en die huis was perfek vir ons almal. Baie ruim, al die geriewe wat benodig word en uitstekende see uitsigte! Ons was selfs gelukkig genoeg om 'n aantal dolfyne van die huis af te besigtig wat verby geswem het as gevolg van al die visse in daardie omgewing. Die eienaar, Tanya was altyd baie tegemoetkomend. Ek sal hierdie blyplek sonder aarseling aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Wonderful, clean, good fun had by all. Highly recommend! Family visited, enjoyed indoor braai as the weather was cold. Loved the sea views out of literally every window. Can't wait to come back one day on our return to SA.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda C
Lang verblyf
4.8
Okt 2021

Beautiful house with stunning sea view. Got everything you need and more. Will definitely make use of Sun Villa again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA041caaff14cd2e2ea8838177adef53ef45086c913aa64864cf9011f94b8937cc9acffc8e8f2e9d98f4baacca76977eadb17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 12 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0107995 25.3479667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang