Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sun Villa is 'n lieflike seefront-selfsorgvakansiehuis in Seaview in Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met 'n uitsig oor die see.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings, bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n groot sitarea. Elke slaapkamer spog met 'n uitsig oor die see en het 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas. Die vierde slaapkamer het egter ook 'n slaapbank vir 2 kinders. Drie van die badkamers is en suite en die vierde badkamer is 'n aparte badkamer. Elke badkamer het 'n bad en/of 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n broodrooster, ketel, stoof, oond, kookgerei, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die groot sitarea het 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket en dit lei na die kuierarea waar daar 'n vlekvryestaal-binnebraai en swembad buite is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek en parkeerplek vir 3 ekstra voertuie op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Orrmay G
5.0
Wonderlike ervaring so teen die see. Baie netjies, goed toegeruste huis. Alles wat mens nodig het en nog meer.
Sep 2024
Cherece D
5.0
It was absolutely amazing. It was absolutely amazing and the view was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Verona B
Gesin met klein kinders
5.0
Die huis is netjies, goed toegerus en die uitsig is asemrowend. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het en is baie netjies. Die gasvrou...
Sien meer
Okt 2023
Clint W
5.0
Had a amazing vacation with my family. Sun Villa exceeded all my expectations. The ocean views from all 4 bedrooms were breathtaking an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Hennie F
Saam met lewensmaat
4.4
Gemaklike, ruim huis, met wonderlike uitsigte, reg op die kuslyn. Lekker gebly, met uitstekende uitsigte, reg op die rotse.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sun Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA041caaff14cd2e2ea8838177adef53ef45086c913aa64864cf9011f94b8937cc9acffc8e8f2e9d98f4baacca76977eadb17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 12 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0107995 25.3479667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang