Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Cottage @ Kruger Cliffs

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531, Kampersrus AH, 34 km vanaf Hoedspruit, 1371, Limpopo
  • Vanaf R2 980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunbird Cottage by Kruger Cliffs bied heerlike verblyf in Hoedspruit. Dit is ideaal geleë vir safari-avonture in en om die Krugerwildtuin.

Dié kothuis met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 'n groot muskietnet gedrapeer is, en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, ruim instapstort en 'n aparte toilet. 'n Dubbelslaapbank in die leefarea bied ekstra slaapplek aan 2 kinders. Daar is ook 'n buitestort met 'n skilderagtige uitsig op die berge. Linne, badhanddoeke en stortjel word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, 'n vierplaat-keramiekstoof, ketel, 'n broodrooster, 'n groot yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met 4 stoele en 'n gemaklike rusbank.

Daar is ook 'n privaat plonspoel en 'n braai op die dek met 'n manjifieke uitsig oor die rustige omgewing. Met soveel om te sien en te ervaar by die verblyf, bied Kruger Cliffs ook 'n lys aktiwiteite wat gereël kan word, soos wildritte en begeleide staptogte, om 'n paar te noem. Gaste kan die bestuurder laat weet wat hul voorkeur is en alles sal namens gaste gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mira Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R531, Kampersrus AH, 34 km vanaf Hoedspruit, 1371, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R531, Kampersrus AH, 34 km vanaf Hoedspruit, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c2535e032df51f1ffc01e17bac661879054694e7c6d93bb492d6cdb8f247baf9d42ea218409463b276a71732a1a9aa4631?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 2 mense R531 Kampersrus AH 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.517286074952 30.957169868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang