Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige kamer, beddengoed en handdoeke skoon. Voertuig ook baie veilig. Ons het dit baie geniet. Vreeslik mooi kamer. Baie netjies. Ons sal vir seker weer bespreek. Vriendelike diens en hulpvaardig met al my navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great! We have frequented Sunbird Garden Cottages over the last, probably 3 times already. It's great value for money, and the hosts always make the effort before and during our stay to check in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Ons ervaring was puik! Eenhede super skoon, ten volle toegerus en gemaklik ingerig. 'n Regte juweel. Sal beslis weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corney M
1 nag
4.6
Jan 2025

Aangenaam. Kan Sunbird Garden Cottage sterk aanbeveel. Veilige, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lena P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ek sal weer by Sunbird Garden Cottage gaan bly. Rustige opwinding. Netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon en veilig. En plekkie is baie oulik, mense is gasvry. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandry M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Gerieflik. Dis baie netjies en skoon. Dis naby alles wat mens sou nodig hê. Dis ook regtig naby die hospitaal soos genoem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld, skoon en luuks. Inboek was maklik, plek en beddegoed mooi netjies, vars en skoon. Fantastiese stort. Verblyf was aangenaam, sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita E
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik en veilig. Dit was 'n wonderlike verblyf, die plekkie was baie netjies en skoon, en baie gemaklik en naby al die plekke geleë waar ons heen moes gaan. Sal vir seker weer van die plekkie gebruik maak. Aanwysings en kode om by die hek in te kom was vroegtydig deurgegee. Weereens baie dankie vir die klein juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharron W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Treffer. Dit is nie die eerste keer wat ek by Sunbird Garden Cottage oorgebly het nie, en dit is deur en deur die moeite werd. Kommunikasie is briljant en die mense is elke keer hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang