Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sunbird Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede gebruik sonkrag en word daarom nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, sakereisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.

'n Skoonmaakdiens is by die tariewe vir weeksdae ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.

Die eenhede is ongeveer 400 m van die Faerie Glen-hospitaal en in die omgewing van die nuwe Menlyn Main- en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen-natuurreservaat en slegs 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willimien En Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Wow, ongelooflik! Lekker geslaap, ongelooflike bed, stil en rustig. Ons sal dit weer doen.
Mrt 2025
Arina V
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Heerlik rustig, netjies, en goed toegerus! Sal nooit weer in 'n ander plek in Pretoria bly nie!
Mrt 2025
Heleen V
Saam met vriende
5.0
So lekker gebly en sal dit aanbeveel. Pragtige verblyf, rustige omgewing en goeie veiligheid. Ons het dit regtig geniet.
Mrt 2025
Geraldine E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit was baie lekker! So netjies en gerieflik.
Feb 2025
Hannetjie L
Saam met vriende
5.0
Aangename verblyf. Goeie waarde vir geld. Alles mooi netjies.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456