Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundays Mouth Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin & Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Sundays Mouth Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rob Bakker H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob Bakker H

Great place, nice location!

Our stay was excellent, warm welcome, great place!

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Thank you Rob for the wonderful review.
Really glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Wilma

Sundays Mouth Guesthouse
Nicholas M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas M

Lekker soos 'n cracker.

Als was perfek gewees, sal volgende keer bietjie bootry.

Christelle R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Skoon, netjies en ruim.

Dit is die tweede keer dat ons hier kuier en kan dit regtig aanbeveel. Robbie het onmiddellik aandag gegee aan enige probleempie wat opduik (daar was nie baie nie, maar omdat dit toegestaan het tydens grendeltyd het daar een of twee probleempies opgeduik). Ons sal graag weer kom kuier!

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Christelle.
Altyd welkom terug.
Groete
Robin

Sundays Mouth Guesthouse
Willem O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem O

Baie sentraal as jy Olifantpark toe sou wou gaan.

Die grootse teleurstelling was die badkamer. Daar word geadverteer dat jy onder die sterre kan bad maar aangesien hulle van die Eskom grid af is, is daar net warm water vir 2 persone, die ander moet maar in die middel van die winter koud stort. Daar is nie 'n manier dat 6 persone warm water kry met die huidige solar sisteem wat hulle het. Ons het spesifiek die plek gehuur om sodoende deur die dag rond te ry in die Addo-olifantpark, kon nie deur die dag stort om sodoende die water kans te gee om weer op te warm nie. Die prop van die bad is stukkend so jy kan nie eers bad nie. Die toilet was die eerste dag stukkend en die outjie wat na die plek omsien het dit kom regmaak die volgende dag. Moes met beker alles wegspoel nie lekker nie. Die swembad kort ook aandag. Die beddens slaap heerlik en beddegoed is baie netjies en skoon.

Monica H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica H

Heerlik gerus en ontspan.

Daar is nie 'n uitsig nie, dit wat al teleurstelling. Verder het ons 'n goeie gasheer gehad, vriendelik en behulpsaam.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Monica
Julle is altyd welkom terug

Sundays Mouth Guesthouse
Hettie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Ons het heerlik gerus en die kinders het die swembad baie geniet!

Naby aan Addo Olifantpark! Ruim met lekker groot grasperk vir die kinders. Alles wat jy nodig het. Ook goed ingerig vir beurtkrag - groot pluspunt!

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Hettie,

Julle is altyd welkom om by ons te bly.

Groete
Robin

Sundays Mouth Guesthouse
Cicelia P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cicelia P

Aangenaam verras!

Ons het by Sundays Mouth Guesthouse oornag op pad van Hartenbos na Oos-London. Ons was aangeneem verras! Die twee kamers was meer soos 'n volledig toegeruste woonstel, baie spasie, stylvol gemeubileer en met al die "bells and whistles". Kan dit definitief aanbeveel.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Cicelia, ons waardeer dit.

Groete,
Robin en Wilma

Sundays Mouth Guesthouse
Rina L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Dit was uit die boonste rakke - sal die plek by almal aanbeveel!

Ongelooflik lekker gekuier!

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Rina, julle is altyd welkom.

Groete,
Robin

Sundays Mouth Guesthouse
Stephen L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen L

Baie lekker.

Sundays Mouth Guesthouse was 'n baie lekker plek om in the bly, alles was daar en die plek was groot en netjies regtig wat 'n mens wil hê as jy weg van die huis af is. Ons was baie gelukkig met die plekkie, en sal dit weer boek.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Stephen, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Robin (Einaar)

Sundays Mouth Guesthouse
Tanja N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja N

Dit was ongelooflik lekker!

Sal die huis vir enigeen aanbeveel. Alles was daar wat nodig was. Ons het heerlik gekuier en vis gevang. Die besoek aan Addo-Olifantpark was net so 'n belewenis.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Tanja.
Dankie, ek waardeer dit. Hopelik vang julle meer en grooter visse waneer julle weer kom kuier. Groete, Robin.

Sundays Mouth Guesthouse
Mariaan C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan C

Die trap na ons verblyf was moeilik om te klim. Ons was 3 bejaarde dames en een gestremde man. Baie behulpsaam ons tasse op en afgedra.

Alles was baie netjies en eienaar baie gaaf, ons genooi vir skemerdrankie, sjerrie en bottel wyn vir ons gelos. Ons het nie geweet van die trap nie. Dit was baie styl. Die toilet in die badkamer was ook nie 'n lekker opsie nie. Die plek is ideaal vir jonger mense wat die rivier en swem fasiliteite wil gebruik. Waarsku net ouer mense in die toekoms. Dis definitief nie vir over seventies nie.

Toinette B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette B

Ongelooflike diens en gasvryheid. Sal enige tyd weer daar bly. Vreeslik netjies.

Sien sterre.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Toinette vir die mooi woorde, wardeer dit. Robin van den Berg( Einaar)

Sundays Mouth Guesthouse
Monica C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Baie netjies en baie ruim, heerlike eiland atmosfeer, met 'n vriendelike ontvangs, net jammer ons kon nie langer vertoef.

Die gastehuis moes slegs 'n oornagplek wees voor ons na Addo is maar kon net sowel as verblyf dien aangesien die park teenaan is en in 'n dag deurgery kan word. Sou in elk geval graag van die aktiwiteite rondom Colchester ook wou probeer.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Stian vir die mooi woorde, dit word gewardeer. Hopenlik sien ons julle weer: Groete Robin en Wilma van den Berg

Sundays Mouth Guesthouse
Aldo V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Aldo V

Baie gerieflik, pragtige omgewing en vriendelike mense!

Die mense was baie vriendelik, behulpsaam en opreg! Alles was baie netjies ingerig, die decor was smaakvol en luuks. Ons het baie lekker gebly, selfs as n te groot groep vir die verblyf, en ek glo vir 'n familie van vier is die plek onoortreflik!!

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Dankie Aldo, dit was n plesier om julle by ons gaste huis te he!

Sundays Mouth Guesthouse
Clint C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint C

A beautiful place with awesome service. Safe and cosy, spacious and we had a ball.

This was a perfect venue 2 km from the Addo Park and we found it child friendly, and excellent value for money. Great pool, gig grass field for kids to play and wish we could stay longer. Robin is a great host and we loved the place.

Jacques L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Alles was piekfyn en skoon.

Almal was mal oor die badkamer met die glasdak en heerlike, diep bad. Dankie, dit was heerlik.

Les J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Les J

Goeie oornagplek.

Baie skoon en netjies, met als wat nodig is vir 'n gemaklike aand se verblyf.

Clinton S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton S

Glad nie lekker gebly nie.

Geen swembad, Jacuzzi of braaiplek tot beskikking nie. Eienaar arrogant. Geen uitsig op die Sondagsrivier nie.

Sundays Mouth Guesthouse se terugvoer

Hi Clinton, We are so sorry that you did not seem to have enjoyed your stay at our AA Superior Rated Guest House. We are prepared to offer you a free-stay voucher. We always strive to please our guests and I'm sure that your next stay will be most enjoyable.
We removed the problematic Jacuzzi early in December but failed to inform you about this. Again our humblest apology.

In terms of the owner seeming to be arrogant, this is just his manner but believe me he has a heart of gold and is actually a super person. In terms of the braai, I recall your group having around 4 braai's, I'm a bit confused here, maybe you don't recall this.

I do believe that the new security measures that we installed to secure our pool must have confused you, the pool gate now has a press to open button. I do recall that some of your guests did in fact swim. Maybe you can't recall this. Anyway we will make amendments to our confirmation letter and explain the operation of the new security measure. We are sad that you did not swim as the weather was rather hot and you would have enjoyed the swim.

Sundays Mouth Guesthouse
Joan D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan D

Beautifully maintained

A lovely guesthouse. The only problem was that the ocean was not directly accessible from the property, but other than that, a great holiday. Thank you.

Jacqui C - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C

Absolute pleasurable - stay at a bargain price

Great value for money!

Vanaf
Vanaf R2 135
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 135
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 62, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558cd9346c16b2c774139b59dd3160047ff8ee763609685d78c32b222f84ad5546b37f415fb73be4f6739b525d787c0b9001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 135 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 62 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.693486029881 25.821883678436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang