Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundays Mouth Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Rob Bakker H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great place, nice location! Our stay was excellent, warm welcome, great place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Thank you Rob for the wonderful review. Really glad you enjoyed your stay. Kind regards, Wilma

Nicholas M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lekker soos 'n cracker. Als was perfek gewees, sal volgende keer bietjie bootry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Skoon, netjies en ruim. Dit is die tweede keer dat ons hier kuier en kan dit regtig aanbeveel. Robbie het onmiddellik aandag gegee aan enige probleempie wat opduik (daar was nie baie nie, maar omdat dit toegestaan het tydens grendeltyd het daar een of twee probleempies opgeduik). Ons sal graag weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Dankie Christelle. Altyd welkom terug. Groete Robin

Willem O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2021

Baie sentraal as jy Olifantpark toe sou wou gaan. Die grootse teleurstelling was die badkamer. Daar word geadverteer dat jy onder die sterre kan bad maar aangesien hulle van die Eskom grid af is, is daar net warm water vir 2 persone, die ander moet maar in die middel van die winter koud stort. Daar is nie 'n manier dat 6 persone warm water kry met die huidige solar sisteem wat hulle het. Ons het spesifiek die plek gehuur om sodoende deur die dag rond te ry in die Addo-olifantpark, kon nie deur die dag stort om sodoende die water kans te gee om weer op te warm nie. Die prop van die bad is stukkend so jy kan nie eers bad nie. Die toilet was die eerste dag stukkend en die outjie wat na die plek omsien het dit kom regmaak die volgende dag. Moes met beker alles wegspoel nie lekker nie. Die swembad kort ook aandag. Die beddens slaap heerlik en beddegoed is baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Monica H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Heerlik gerus en ontspan. Daar is nie 'n uitsig nie, dit wat al teleurstelling. Verder het ons 'n goeie gasheer gehad, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Dankie Monica Julle is altyd welkom terug

Hettie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Ons het heerlik gerus en die kinders het die swembad baie geniet! Naby aan Addo Olifantpark! Ruim met lekker groot grasperk vir die kinders. Alles wat jy nodig het. Ook goed ingerig vir beurtkrag - groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Dankie Hettie, Julle is altyd welkom om by ons te bly. Groete Robin

Cicelia P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Aangenaam verras! Ons het by Sundays Mouth Guesthouse oornag op pad van Hartenbos na Oos-London. Ons was aangeneem verras! Die twee kamers was meer soos 'n volledig toegeruste woonstel, baie spasie, stylvol gemeubileer en met al die "bells and whistles". Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Dankie Cicelia, ons waardeer dit. Groete, Robin en Wilma

Rina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

Dit was uit die boonste rakke - sal die plek by almal aanbeveel! Ongelooflik lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Baie dankie Rina, julle is altyd welkom. Groete, Robin

Stephen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2018

Baie lekker. Sundays Mouth Guesthouse was 'n baie lekker plek om in the bly, alles was daar en die plek was groot en netjies regtig wat 'n mens wil hê as jy weg van die huis af is. Ons was baie gelukkig met die plekkie, en sal dit weer boek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Baie dankie Stephen, ons waardeer die terugvoer. Groete, Robin (Einaar)

Tanja N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2017

Dit was ongelooflik lekker! Sal die huis vir enigeen aanbeveel. Alles was daar wat nodig was. Ons het heerlik gekuier en vis gevang. Die besoek aan Addo-Olifantpark was net so 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robin & Wilma
Sundays Mouth Guesthouse
Dankie Tanja. Dankie, ek waardeer dit. Hopelik vang julle meer en grooter visse waneer julle weer kom kuier. Groete, Robin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Robin & Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 135
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 135
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 62, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558cd9346c16b2c774139b59dd3160047ff8ee763609685d78c32b222f84ad5546b37f415fb73be4f6739b525d787c0b9001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 135 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 62 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.693486029881 25.821883678436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang