Sundowner Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Maartin V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Paul C - Feb 2024
Algehele gradering
A comfortable stay.
Gail B - Des 2023
Algehele gradering
Well situated for our needs.
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike ligging, skoon en netjies.
Kotie K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en onspannend.
Paula C - Aug 2024
Algehele gradering
Had everything we needed for a one night stay.
Melanie W - Jun 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing by Addo se hek.
Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie stil en gerieflik naby Addo.
Maria L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim plek om te bly vir 4 mense. Skoon en netjies.
Anneline V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Gillian M - Nov 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay overnight.
Cornelia B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, huislike, warm, goed geleë.
Julie A - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly host, lovely accommodation, lovely location!
Elmar V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies skoon en vriendelike diens.
Elmar V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie goeie diens.
Sundowner Guest House se terugvoer
Elmar, dankie vir jou ondersteuning.
Jy is ’n wonderlike gas en altyd welkom. Dis altyd lekker om ’n vriendelike gas te ontvang
Nkanyiso G - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Sundowner Guest House se terugvoer
Thank you, Nkanyiso. You are most welcome, my dear. Thank you for choosing us as your accommodation choice. God bless.
Cheryl D - Mei 2023
Algehele gradering
The room was spotlessly clean, and very spacious. Would definitely stay there again if we're passing.
Sundowner Guest House se terugvoer
Hi Cheryl
You were wonderful guests.
So friendly and accommodating. So lovely to see siblings travel together and have such a good time as well.
You guys are amazing.
God bless.
Lettie J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige, veilige plek om weg te breek.
Sundowner Guest House se terugvoer
Lettie, julle is wonderlike gaste wat altyd welkom is.
Dankie vir julle ondersteuning en dat julle ons gekies het vir julle akkommodasie keuse.
Ilona A - Feb 2023
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Sundowner Guest House se terugvoer
Ilona you were wonderful guests.
In the hospitality business, we call you a spoil, a guest that is happy and enjoys their surroundings.
You are a wonderful couple.
God bless.
Melinda S - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig. Skoon. Netjies. Professioneel.
Sundowner Guest House se terugvoer
Dankie Melinda
Ons is baie lief vir ons stukkie paradys en was wonderlik om dit met julle te deel.
Mooi loop.
Ami M - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly service, comfortable house, perfect location for quick entry into Addo.
Jeanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die diens was baie goed. Ons sal weer daar gaan bly.
Gerhard D - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Erno K - Nov 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Eddie En Marinda P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie onspanne, netjies en vriendelik.
Sundowner Guest House se terugvoer
Baie dankie Eddie en Marinda
Julle was super, duper gaste. Julle eie beddens opgemaak en skottelgoed gewas.
Wat 'n plesier om julle te huisves. Altyd lekker om gaste te ontvang wat reis geniet en ons pragtige land verken.
God bless.
Buhle J - Jan 2023
Algehele gradering
Very friendly and convenient.
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Basies, maar heel gerieflik en funksioneel.
Sundowner Guest House se terugvoer
Dankie Christo
Ons probeer ons plekkie so netjies as moontlik hou vir die vinnige in en uit na Addo
Julle is altyd weer welkom.
God Bless.
Gerrie J - Jul 2023
Algehele gradering
Goed.
Angelique V - Des 2022
Algehele gradering
Michelle, baie dankie! Dit was 'n vreugde om by jou te oornag!
Sundowner Guest House se terugvoer
Angelique, 'n gas so na aan my hart. Julle was altyd so vriendelik en tegemoetkomend.
Ons neem soveel trots in wat ons doen en ons hoop altyd van harte ons gaste geniet dit ook hier by ons.
Julle is alyd welkom en 'n ekstra verassing wag vir julle met jul volgende besoek.
God bless en mooi loop.
Cinta B - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaas oorslaap.
Sundowner Guest House se terugvoer
Dankie Cinta
Bly julle het die tydjie geniet saam met ons.
Ons het julle net so geniet
Mooi loop
Ndumiso S - Okt 2022
Algehele gradering
Had an awesome and intimate wind.
Cathy D - Sep 2022
Algehele gradering
Service was great, good value for money.
Inge E - Aug 2022
Algehele gradering
"Base camp" vir die Alexandria-staproete.
Lees meerBrian S - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable with good in-room facilities. Off street parking close to accommodation but perhaps not all units have the same access.
Alexander K - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, veilige, skoon verblyf en naby genoeg aan die winkels, brandstofpompe en Addo Olifantpark.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Stiaan J - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, en goed geleë.
Jaco L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Stil en maklik.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Catherine C - Aug 2021
Algehele gradering
I loved my stay. It was perfect for an overnight stay and visiting the Addo Park during the day.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal oor my verblyf. Dit was perfek vir oornagverblyf en 'n besoek aan die Addo Park gedurende die dag.
Baie gemaklik en dit het alles gehad wat nodig was om my verblyf aangenaam te maak. Ek sal terugkeer en Sundowner Guest House aan vriende aanbeveel. Baie gerieflik na aan die suidelike hek van die Addo Olifantpark en die perfekte ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zandre S - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike ruim kamers. Oorkant van die straat van die vis waters.
Lindie S - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap en dit was lekker naby aan "Zookamma" waar die motorfiets Off Road Enduro plaasgevind het.
Sundowner Guest House se terugvoer
Hi Lindie
Baie jammer dat jy nie vooraf alles ontvang het nie. Dit is 'n nuwe stelsel en ons moet nog aanpas. Weereens jammer daaroor.
Maak reeds werk daarvan om dit 100% reg te kry.
Groete
A V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons was so tuis soos by die huis.
Sundowner Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Was 'n plesier om julle te huisves. Julle was wonderlike gaste.
Mooi bly en veilig wees.
Anina V - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Sundowner Guest House se terugvoer
Ek is regtig jammer jul naweek was nie wat julle verwag het nie. Ons het geen beheer oor die Water te kort nie, Ongelukkig was dit 'n Munisipale probleem en die hele Colchester was sonder water tot Maandag aand laat. As ek geweet het vooraf sou ek julle laat weet het Anina. Die feit dat julle linne oud was met vlekke is net onvergeeflik en ek vra groot om verskoning daarvoor. Ek vind onmiddelik uit wat daar fout gegaan het.
Reinette H - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne kuier in 'n plekkie met alles wat jy nodig het.
Sundowner Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Johan en Joan het dit so geniet om na julle te kyk. Julle is altyd welkom.
Julle was regtig wonderlike gaste en dis net 'n plesier!
Elize M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed toegeruste eenheid.
Albie S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie stop om te rus.
Kim M - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Linda B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Colleen M - Feb 2019
Algehele gradering
Peaceful with friendly host, close to Addo gate.
Lees meerJan-hendrik P - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gerieflik.
Deborah V - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Suria N - Jan 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was bevredigend.
Carike M - Jan 2018
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerWillie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Verblyf het aan verwagtinge voldoen.
Petrus S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike geleë akkommodasie.
Kelly G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie skoon en gasvry en baie good geleë vir 'n goeie rus.
Dot C - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Chris S - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en netjies.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellingtonstraat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang