Sundowner Guest House
Ontvang 'n gratis wasgoeddiens, vars vrugte en melk vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellingtonstraat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sandduine en die welige woud, maak die bestemming 'n paradys vir natuurliefhebbers.
Daar is 3 dubbel-eenhede, 'n eenheid met plek vir 4 wat op 'n selfsorgbasis bespreek kan word. Elke eenheid het beddens en 'n en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n TV/skottel met gratis WiFi. Daar is 'n Spar, Tops en Taste of Africa-restaurant langs die pad.
Die Sundowner Guest House is op die Sonskynkus-roete, waar jy die Groot 7 kan sien, omtrent 3 km vanaf die nuwe N2 Southgate na die Addo Olifantpark en naby aan malariavrye-wildreservate in die Oos-Kaap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Wellingtonstraat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Sundowner Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellingtonstraat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang