Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-straat 14, Village Du Reservoir, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunflower Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla met warm en natuurlike kenmerke wat ideaal geleë is in die hartjie van Village Du Reservoir, Franschhoek. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesin of toeriste wat hierdie pragtige wynvallei wil verken, aangesien dit so naby aan omliggende wynplase is en die eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeure is 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Dié patio lei na 'n lowergroen tuin en 'n uitnodigende swembad met sonstoele waar gaste kan ontspan en son kan vang. Die omliggende area bied 'n verskeidenheid doendinge soos bergfiets- en voetslaanroetes, wat 'n ryk en onvergeetlike ervaring verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Reservoir-straat 14, Village Du Reservoir, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-straat 14, Village Du Reservoir, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2b4b19b02eaae369cd52186edc9feb1e26ea21b1d70971574462086b65a4fa4e21979af175984a47297565547f4e6f9cfc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 14 Reservoir Street Village Du Reservoir 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91004 19.12404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang