Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge aan zee Beach Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sunridge aan zee Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Esmeralda D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda D

Lieflik en gesellig.

Ons was 'n groep van 10 mense. Ons het lekker gebly, genoeg plek vir almal. Die plek was skoon en netjies, daar was alles wat mens nodig gehad het.

Sunridge aan zee Beach Villa se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Esmeralda! Dit was lekker om jul te kon hê by ons. Groete, Corné.

Sunridge aan zee Beach Villa
Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Luuks, uitstekend toegerus, fantastiese ligging, beeldskoon.

Ek het 'n huis gesoek in Onrus om saam 'n groep van my beste vriende my 30ste te vier. Die ligging, luuksheid, netheid en mooiheid van Sunridge aan Zee Beach Villa het vir ons die beste naweek gegee waarvoor ek kon vra. Die huis is groot met 'n ongelooflike braai-area, stoep met 'n see-uitsig, lekker TV-kamer met genoeg spasie, kombuis met genoeg geriewe om 'n topklas restaurant disse voor te berei en slaapkamers wat mens wens joune was! Diens van Leandri was puik, incheck en uitcheck was 'n droom en die hele ervaring was alles waarvoor ons gehoop het. Baie dankie Sunridge aan Zee Beach Villa. Ek sal dit elke jaar moet doen.

Lizelle L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L

Uitstekend.

Onvergeetlike naweek saam goeie vriende. Onrus bly maar net 'n gunsteling. Die Villa spog met 'n unieke uitsig, klipgooi van die strand af. Ons was 4 paartjies en elk het met gemak in hul eie leefarea gebly. Die villa het als wat jy nodig het en die braai area is so geleë in die middel dat ons geklets nie die bure gesteur het nie. Sal vir seker weer 'n draai maak. Dankie.

Sunridge aan zee Beach Villa se terugvoer

Baie dankie, Lizelle, vir jou terugvoering. Ons is bly jul het dit geniet en dat ons villa lekker ingerig was vir julle. Hoop om jul weer te sien. Groete Corné

Sunridge aan zee Beach Villa
Vanaf
Vanaf R8 480
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 480
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d426a848a8afbecc782b856852afd4c17ae5a2a6a84f3241a21d169dc1bd20ebb34788b316cdfd8d480b30e951ecdab0f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 480 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 27 Disa Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419044401976 19.177386364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang