Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge aan zee Beach Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 480 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sunridge aan zee Beach Villa is 'n lieflike vakansiehuis wat uitkyk oor Onrusstrand in Hermanus. Die smaakvol gemeubileerde huis bied baie ruimtes om in te ontspan, met pragtige see-uitsigte.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste verdieping geleë en het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en wasgoed en het ook see-uitsigte en skuifdeure met hortjies wat na die tuin en buitestort lei. Die vierde slaapkamer is in die anneks en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n TV-sitkamer. Die vyfde slaapkamer is ook bo in die anneks en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en 'n balkon met see-uitsigte.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Deur die skuifdeure is daar 'n groot balkon met buitesitplek, eet- en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek en toegang tot WiFi regdeur die huis. Die huis is ideaal geleë binne stapafstand vanaf Onrusstrand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunridge aan zee Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 480
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 480
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 27, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d426a848a8afbecc782b856852afd4c17ae5a2a6a84f3241a21d169dc1bd20ebb34788b316cdfd8d480b30e951ecdab0f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 480 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 27 Disa Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419044401976 19.177386364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang