Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Sunridge Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mike W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Dit was 'n vyfster ervaring.

Vriendelik en hulpvaardig - baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon!

Jannie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Space, safety and shopping-friendly across the street.

Dit was awesome nice.

Charmaine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Rustig, veilig, netjies.

My broer het baie lekker gebly, het net baie ongemaklik geslaap op die bed.

Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie Charmaine. Ek is bly om te hoor dat jou broer sy verblyf hier by ons geniet het. Ek is net so verbaas om te hoor van die bed wat ongemaklik was. Ek wens dat hy (of jy, indien jy geweet het) dit vir ons genoem het. Dit is moeilik, sommige mense hou van harder, ander van sagter matrasse, maar ons sou verseker 'n plan gemaak het om vir hom te akkommodeer. Ek het gereeld gevra of alles in orde was en het nooit terugvoering in die rigting gekry nie. Dalk wou hy dit nie noem nie, maar asb., ons is hier om almal se verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ek sal verseker ondersoek instel. Ek hoop hy kom weer by ons bly vir al die ander positiewe ondervindings wat hy gehad het.
Groete
Liezel

Sunridge Self-catering Accommodation
Etienne D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne D

Baie lekker gebly, dankie.

Sien sterre.

Hansie J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie J

Lekker geslaap.

Baie netjies en skoon. Aan te beveel.

Carlien H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien H

Ek was vir besigheid in Port Elizabeth en dit was die perfekte ligging.

'n Mens weet nie eens dat daar beurtkrag is nie a.g.v. die sisteem wat hulle in plek het. Dit was skoon en veilig en alles wat 'n mens nodig het. My motor se battery was pap om 6 uur in die oggend toe ek werk toe moes ry en die eienaar het my gehelp. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Jeanette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

A warm, friendly welcome, lovely stay.

My accommodation was neat and clean. Thank you.

Jeanette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Kind, friendly welcome and lovely stay.

Friendly welcome. Lovely stay. Safe parking behind the gate, conveniently situated across the road from shops and restaurants. Thank you, all great.

Andrea D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Ons het baie lekker gebly.

Alles was netjies en gerieflik!

Hulda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hulda V

Baie goeie ligging.

Daar kort net 2 punt-muurproppe in die kamers. Kamers was netjies en mooi. Net paar spinnerakke hier en daar.

Lynda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda K

'n Netjiese ruim kamer met kombuisgeriewe en badkamer. Veilige parkering.

Die kamer is skoon en netjies. Die parkering is veilig en 'n inkopiesentrum oorkant die pad.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sebastian J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian J

Relaxed and safe.

The owner is very friendly and makes you feel at home and she makes herself available anytime to assist.

Heinrich V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Baie lekker.

Baie lekker gebly en goed gerus.

Naven G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naven G

Clean and neat living and outdoor space, great customer service and lovely location.

The host was very friendly and accommodating to all our needs. We had an awesome time in PE. Thanks.

Ricardo V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V

Uitstekende ligging en eienaar is baie profesioneel.

Ons het die verblyf baie geniet. Sal dit hoogs aanbeveel.

Cecelia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecelia D

Ons het heerlik gebly!

Veilig, gerieflik en naby inkopiesentrum. Ideaal vir ons gesin wat by familie in Gqeberha gekuier het!

Lindy V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy V

Baie gerieflike en gemaklike verblyf!

Ons het so 10 aande by die gastehuis spandeer en het ons tyd regtig baie geniet. Kamers lekker ruim en goed ingerig. Baie vriendelike diens en daar was niks wat ons oor kon kla nie. Sal vir seker weer besoek.

Beverly H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly H

Very neat, clean and comfortable accommodation with everything I needed. The service was excellent and very friendly and helpful owners.

I was treated extremely well by the owners who went out of their way to make me feel welcome and safe. I would highly recommend this accommodation.

Elsabe G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G

Fantasties.

Ek het my kleinding vir die eerste keer ontmoet en ook leka gebly.

Linda C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

When we had 2 hiccups with our plans, both Liezel and Pierre were happy to help us come right, without making us feel that we were being a nuisance.

The accommodation was perfect for what we needed, which was no-frills accommodation in Sunridge Park for 2 nights. A bonus is that it is located a short walk across the road from the local shopping centre. We were fortunate that only one other unit was occupied over the same time, and by a couple who were respectful of the fact that all the units effectively share the same outdoor area.

Patrick H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick H

Baie bekostigbaar.

Geleë na aan winkelsentrum en restaurante en hooftoevoerpaaie.

Joost E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joost E

Vriendelik.

Gasvry en vriendelik. Stil plek om te bly. Naby winkelsentrum.

Toy N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Gerieflike plekkie.

Ek het baie lekker geslaap, netjies en skoon plekkie. Gerieflik naby die winkels.

Carla V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Rustig en gerieflik.

Liesel is 'n wonderlike gasvrou wat akkommoderend en vriendelik was. Ek sal haar beslis aanbeveel vir reisigers en sal self weer daar bly.

Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Carla. Dit was lekker om jou te kon huisves. Jy is wat 'n mens noem 'n ideale gas. Jy is verseker welkom as jy weer in ons dorp is. Sterkte met jou nuwe werk. Groete

Sunridge Self-catering Accommodation
Erna V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Can stay there again!

The place was beautiful and clean. Ideally situated to travel around PE. Liezel was very friendly and helpful! Can truly recommend to anyone! Only little complaint is that the rooms is not ideal for self-catering, but rather coffee and tea. Kitchenette is just a little too small. But for a stay over it is perfect. And enough restaurants all around!

Albert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Uitstekende verblyf.

Baie goed ontvang, uitstekende ligging, verskriklik netjies en definitief waarde vir geld. Was net bekommerd oor die veiligheid - iets waarvan die eienaar dalk meer weet.

Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek waardeer dit en is baie bly dat ons jou weer sal sien in die toekoms.
Wat veiligheid betref, wens jy het gevra, want ek het nog nooit so veilig gevoel in een van ons huise soos hier nie. Ons woon al 8 jaar hier en het nog nooit 'n insident gehad nie. Met die sentrum se wagte en Brian op die hoek wat 'n ogie hou, voel ek baie veilig en bly ek te lekker hier.

Sunridge Self-catering Accommodation
Adriaan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

A great place to stay.

It is great value for money and Liezel was great in assisting us. Will definitely be going back!

Susan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Rustige verblyf gehad.

Gawe gasvrou Lizelle, goed geleë, oorkant winkelsentrum. Dankie, het heerlik gebly.

Elizma B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Netjies, prakties en gerieflik geleë naby winkels.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Andries K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik met geen krag onderbrekings.

Frans M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Vriendelike gasvryheid.

Dankie, die afwas van die voëlmis op my motor voordat ek in die pad geval het was vir seker diens van hoogstaande gehalte. Dankie!

Hein K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Skoon en netjies.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Kamer voldoende toegerus.

Ansuya R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansuya R

Quiet and relaxing.

Home away from home!

Sue-anne W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-anne W

Enjoyable and comfortable.

See stars.

Monica H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Sal weer die plek gebruik.

Privaat, en gemaklik verblyf.

Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer

Dagsê Monica,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Goed gaan.
Groete,
Liezel

Sunridge Self-catering Accommodation
Helga F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga F

Baie skoon en netjies in 'n stil area. Definitief 'n moet. Baie lekker.

Baie vriendelik, netjies en goed geleë.

Sunridge Self-catering Accommodation se terugvoer

Middag Helga,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons lekker om julle hier by ons te huisves, so ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Alles van die beste, Liezel

Sunridge Self-catering Accommodation
Melanie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Pleasant.

Comfy. Very down to earth. No frills but all you need.

Peter T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter T

Baie goeie verblyfplek.

Baie goed geleë. Netjies en voldoen aan ons vereistes. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam (selfs aangebied om motor te laat was nadat voëls dit bemors het).

Bianca C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca C

Heerlike en rustige verblyf.

Gerieflik geleë, baie rustig en Liezel was daar vir enige hulp as nodig was. Ons het tuis gevoel en was in vrede gelos na ons verwelkom was.

Basie R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R

Baie aangename mense en verblyf.

Baie lekker verblyf en is vriendelik ontvang en afgesien. Naby winkels as 'n mens iets benodig. Lekker braaiplek.

Derk H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Derk H

Good locality.

Good locality. No bath soap or bedside lights!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie ligging.

Goeie ligging. Geen badseep of bedlampies nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd51B1tFmNp8mmzScAV1Jn3Bl7hNR8m7l1wY5m84eUYWLVY7xU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang