Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mike W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n vyfster ervaring. Vriendelik en hulpvaardig - baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ruimte, veiligheid en inkopie-vriendelik regoor die straat. Dit was awesome nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig, veilig, netjies. My broer het baie lekker gebly, het net baie ongemaklik geslaap op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Sunridge Self-catering Accommodation
Dankie Charmaine. Ek is bly om te hoor dat jou broer sy verblyf hier by ons geniet het. Ek is net so verbaas om te hoor van die bed wat ongemaklik was. Ek wens dat hy (of jy, indien jy geweet het) dit vir ons genoem het. Dit is moeilik, sommige mense hou van harder, ander van sagter matrasse, maar ons sou verseker 'n plan gemaak het om vir hom te akkommodeer. Ek het gereeld gevra of alles in orde was en het nooit terugvoering in die rigting gekry nie. Dalk wou hy dit nie noem nie, maar asb., ons is hier om almal se verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ek sal verseker ondersoek instel. Ek hoop hy kom weer by ons bly vir al die ander positiewe ondervindings wat hy gehad het. Groete Liezel

Etienne D
1 nag
4.8
Jan 2024

Baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hansie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lekker geslaap. Baie netjies en skoon. Aan te beveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carlien H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Ek was vir besigheid in Port Elizabeth en dit was die perfekte ligging. 'n Mens weet nie eens dat daar beurtkrag is nie a.g.v. die sisteem wat hulle in plek het. Dit was skoon en veilig en alles wat 'n mens nodig het. My motor se battery was pap om 6 uur in die oggend toe ek werk toe moes ry en die eienaar het my gehelp. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

A warm, friendly welcome, lovely stay. My accommodation was neat and clean. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Kind, friendly welcome and lovely stay. Friendly welcome. Lovely stay. Safe parking behind the gate, conveniently situated across the road from shops and restaurants. Thank you, all great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hulda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie goeie ligging. Daar kort net 2 punt-muurproppe in die kamers. Kamers was netjies en mooi. Net paar spinnerakke hier en daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd51B1tFmNp8mmzScAV1Jn3Bl7hNR8m7l1wY5m84eUYWLVY7xU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang