Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunridge Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie losstaande eenheid wat skuil in die skadu van 'n geelhoutboom.

Akkommodasie by Sunridge Self-catering Accommodation word in 'n ateljeewoonstel en dubbelkamer gebied. Albei het basiese selfsorggeriewe.

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekware. Die kamer is apart van die hoofhuis en dit het sy eie ingang wat met een ander kamer gedeel word.

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea, kombuisie en 'n eetarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n enkelbed op versoek. Die badkamer is ingerig met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, 'n yskassie, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Skuifdeure in die eenheid lei na 'n vermaakarea met 'n braai-area en buite-eetplek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Sunridge Self-catering Accommodation bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Die eenheid is binne 'n 9 km-radius van Kragga Kamma Wildreservaat, Greenacres Winkelsentrum, die Gqeberha (Port Elizabeth) gholfklub en Nelson Mandela Bay Stadion af, en is net om die hoek van Sunridge Village met sy verskeidenheid winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mike W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n vyfster ervaring. Vriendelik en hulpvaardig - baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon!
Feb 2024
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ruimte, veiligheid en inkopie-vriendelik regoor die straat. Dit was awesome nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Charmaine J
5.0
Rustig, veilig, netjies. My broer het baie lekker gebly, het net baie ongemaklik geslaap op die bed.
Jan 2024
Carlien H
5.0
Ek was vir besigheid in Port Elizabeth en dit was die perfekte ligging. 'n Mens weet nie eens dat daar beurtkrag is nie a.g.v. die sisteem wat hulle i...
Sien meer
Sep 2023
Jeanette V
Besigheidsreis
5.0
A warm, friendly welcome, lovely stay. My accommodation was neat and clean. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunridge Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asterlaan 1, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd51B1tFmNp8mmzScAV1Jn3Bl7hNR8m7l1wY5m84eUYWLVY7xU8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang