Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise on Sea Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bramble-weg, Sunrise-on-Sea, Amatola Coastal, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Sunrise on Sea Holiday Home is 'n knus selfsorghuis in Amatola Coastal in die Oos-Kaap. Dit is 1,8 km vanaf die strand en bied 'n asemrowende see-uitsig.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is ook 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het rusbanke en lei na die eetarea. Daar is 'n TV met DStv-kabels, gaste moet net 'n dekodeerder saambring.

Die dek het sitplek en 'n see-uitsig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 146

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bramble-weg, Sunrise-on-Sea, Amatola Coastal, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bramble-weg, Sunrise-on-Sea, Amatola Coastal, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cc93340de723e45cbd50763521ead65376f611d785a92a8887d22254eb71ed0cd1b825a0b227fa59da134b4f1ab965f3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) Bramble Road Sunrise-on-Sea 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917265064159 28.047710122136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang