Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Penguin Studio Flat
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Penguin Studio Flat bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea lei na die sitarea en daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi. Dit lei na die privaat stoep met onderdakbraaigeriewe en 'n uitsig oor Walkerbaai en op die berge. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Slegs die Dolphin Garden Suite is hondevriendelik indien dit vooraf gereël en die honderas goedgekeur is.
Troeteldiere word nie in die Whale Manor House of Penguin Studio Flat toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste mag nie ander besoekers ontvang sonder die eienaars se kennis nie.
Gaste mag nie op banke slaap nie.
Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Respekteer asb. die eiendom, meubels en ander gaste.
'n Terugbetaalbare moet voor aankoms betaal word. Dit sal per EFT binne 48 uur nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is, terugbetaal word. Indien daar enige skade tydens die verblyf plaasvind, moet die eienaar met vertrek daarvan in kennis gestel word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.
Gaste moet die huis asb. in 'n redelike toestand los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser was.
Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser gepak word.
Indien die eenhede nie netjies agtergelaat word nie en items of meubels gebreek of beskadig word, sal die breekskadedeposito teruggehou word en gaste sal enige ekstra kostes moet dra.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dolphin Garden Suite
Vanaf R1 500
R1 500 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n etenstafel in die sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Dit lei na die stoep met sitplek, 'n vuurput en 'n see- en berg-uitsig. Parkeerplek voor die ingang is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Slegs die Dolphin Garden Suite is hondevriendelik indien dit vooraf gereël en die honderas goedgekeur is.
Troeteldiere word nie in die Whale Manor House of Penguin Studio Flat toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste mag nie ander besoekers ontvang sonder die eienaars se kennis nie.
Gaste mag nie op banke slaap nie.
Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Respekteer asb. die eiendom, meubels en ander gaste.
'n Terugbetaalbare moet voor aankoms betaal word. Dit sal per EFT binne 48 uur nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is, terugbetaal word. Indien daar enige skade tydens die verblyf plaasvind, moet die eienaar met vertrek daarvan in kennis gestel word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.
Gaste moet die huis asb. in 'n redelike toestand los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser was.
Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser gepak word.
Indien die eenhede nie netjies agtergelaat word nie en items of meubels gebreek of beskadig word, sal die breekskadedeposito teruggehou word en gaste sal enige ekstra kostes moet dra.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Whale Manor @ Sunset Bliss
Vanaf R2 400
R2 400 R1 440
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Whale Manor is 'n ruim eenheid met 'n onderdakbraai en knus kaggel en bied slaapplek aan 8 gaste (6 volwassenes en 2 kinders jonger as 16). Die eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 kamers, waarvan een 'n see-uitsig het, het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens slegs vir kinders onder 16 jaar. Dié 3 kamers deel die gebruik van 'n ruim badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwasarea. Die sitarea het 'n knus kaggel en lei na 'n balkon met ’n onderdakbraai, etenstafel en onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai. Daar is ook 'n privaat, aparte sitkamer. Hierdie eenheid het parkeerplek op die perseel voor die ingang. Daar is gratis WiFi en die volle DStv-pakket. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Slegs die Dolphin Garden Suite is hondevriendelik indien dit vooraf gereël en die honderas goedgekeur is.
Troeteldiere word nie in die Whale Manor House of Penguin Studio Flat toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste mag nie ander besoekers ontvang sonder die eienaars se kennis nie.
Gaste mag nie op banke slaap nie.
Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Respekteer asb. die eiendom, meubels en ander gaste.
'n Terugbetaalbare moet voor aankoms betaal word. Dit sal per EFT binne 48 uur nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is, terugbetaal word. Indien daar enige skade tydens die verblyf plaasvind, moet die eienaar met vertrek daarvan in kennis gestel word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.
Gaste moet die huis asb. in 'n redelike toestand los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser was.
Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser gepak word.
Indien die eenhede nie netjies agtergelaat word nie en items of meubels gebreek of beskadig word, sal die breekskadedeposito teruggehou word en gaste sal enige ekstra kostes moet dra.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 2) 269 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang