Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 264 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
George J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier. Perfekte uitsig. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties en baie billike prys. Pragtige ligging en baie privaat. Alle toerusting is in 'n goeie werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowend mooi en waarde vir geld. Wonderlike plek met die mooiste uitsig oor die see en alles wat jy nodig het, is daar. Die vriendelikste gasvrou ontmoet jou by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut heerlik! Fantasties! Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable with excellent view. We enjoyed our stay. The accommodation was spotless and had everything we needed. Our hostess was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plekkie en uitsig. Ons het 2 nagte gebly. Pragtige en netjiese plekkie met alles wat 'n mens nodig het. Onderdakstoepie met 'n braaiplek en pragtige uitsig oor die see. Vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Blyplek volledig toegerus. Uiters skoon netjies. Uitsig asemrowend. Warm ontvang. Wonderlik 5-ster lekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het die uitsig baie geniet. Rede vir besoek was om familie te kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joep V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ideale verblyf vir 'n heerlike vakansie by die see. Ten spyte van ongure weer het ons heerlik gebly. Fasiliteite is eersteklas en die uitsig oor die see is onverbeterlik. Estè het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon Edwin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pleasant, welcoming and beautiful views. An amazing stay with an amazing host! Este was warm, welcoming and very helpful for our stay! Would recommend the accommodation any day, and we will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 264

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b22badb8273488e5b5bf8cc77064a7eaa81b3cb5010849e27459f219857da689fde0e73474e21cedf7b3fce28d80a3cdaf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 2) 264 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang