Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 15 Desember 2024. Bespreekbaar tot 15 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Bliss is in Perlemoenbaai op die drumpel van die Walkerbaai-oseaan, wat die speelgrond van die Southern Right Walvis, en Dolfyne is, en bied panoramiese see- en berguitsigte. Sunset Bliss lê tussen De Kelders en Gansbaai 'n vissersdorp in die Overberg en bied 3 selfsorgeenhede. Hier kan jy jou kom verlustig in die tasbare rustigheid en vrede wat die natuurskoon van die omgewing jou bied. Daar is 'n serwituut reg langs Sunset Bliss wat afloop tot op kusweg en na aan die getypoel.

Gaste kan tussen 3 kleurvolle selfsorgeenhede kies, elk met meubels, en privaat badkamers. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Whale Manor en Dolphin Garden Suite beskik ook oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitareas het sitplek en 'n TV met DStv. en onbeperkte Gratis WiFi. Die eenhede het elk privaat balkonne/stoep met braaigeriewe en 'n eetarea met onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai oseaan en berge. Die Dolphin Garden Suite is ons hondevriendelike eenheid, met 'n omheinde tuin.

Gaste kan tussen Junie en Desember walviskyk geniet. Vir diegene wat lief is vir stap, begin die 7 km Duiwelsgat-roete by Gansbaai-hawe en eindig by die Klipgat-grotte in De Kelders. Hierdie roete is ook geskik vir kinders. Stanfordsbaai 'n klein strandjie met grasperke is 2km vanaf Sunset Bliss, en die lang uitgestrekte Franskraalstrand is 7.6km vanaf Sunset Bliss. Die Plaat met 'n lang uitgestrekte wit strand is deel van die Walkerbaai Natuurreservaat en is 5km weg, daar kan jy ook hengel, voëlkyk, en staproetes doen.

Besoekers kan die area verken deur bergfietsroetes of die uitstekende wynroetes geniet en vir die avontuurlustiges is aktiwiteite, soos haaihokduik en visvang ook beskikbaar. Daar is baie restaurante in die area waar gaste kan uiteet, en nabygeleë besienswaardighede sluit die Danger Point-vuurtoring, Afrikanos vir 'n unieke krokodilduikervaring, die Strandveld Museum, die Afrika-pikkewyn- en seevoëlreservaat, Panthera Africa Big Cat Sanctuary en die Klipgat Grotte in die Walkerbaai Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 265 resensies vir Sunset Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 2) 265 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang