Sunset Bliss
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Bliss is in Perlemoenbaai, tussen De Kelders en Gansbaai en bied 3 selfsorgeenhede. Dit is op die rand van die Walkerbaai-oseaan, met die speelgrond van die Southern Right Whale, en dolfyne, met ononderbroke see- en berguitsigte.
Gaste kan tussen 3 pragtige selfsorgeenhede kies, elk met meubels en privaat badkamers. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitareas het sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede het privaat balkonne met braaigeriewe en 'n eetarea met 'n uitsig oor Walkerbaai.
Gaste kan tussen Junie en Desember walviskyk geniet. Vir diegene wat lief is vir stap, begin die 7 km Duiwelsgat-roete by Gansbaai-hawe en eindig by die Klipgat-grotte in De Kelders. Hierdie roete is ook geskik vir kinders.
Besoekers kan die area verken deur bergfietsroetes of die uitstekende wynroetes geniet en vir die avontuurlustiges is aktiwiteite, soos haaihokduik en visvang ook beskikbaar. Daar is baie restaurante in die area waar gaste kan uiteet, en nabygeleë besienswaardighede sluit die Danger Point-vuurtoring, Afrikanos vir 'n unieke krokodilduikervaring, die Strandveld Museum, die Afrika-pikkewyn- en seevoëlreservaat, Panthera Africa Big Cat Sanctuary en die Klipgat Cave in die Walkerbaai Natuurreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Este Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 264
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Bliss het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang