Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Mrt 2025 tot 16 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Bliss bied simplistiese bekoorlike verblyf in 3 aparte selfsorg-eenhede in Perlemoenbaai, tussen De Kelders en Gansbaai. Dit is op die rand van die Walkerbaai-oseaan waar daar walvisse en dolfyne is, met ononderbroke see- en berguitsigte.

Gaste kan kies tussen 3 selfsorg-eenhede, elk met privaat badkamers met 'n bad en stort of net 'n stort. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitareas het sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede het elkeen privaat balkonne met braaigeriewe en 'n eetarea met onbelemmerde uitsigte oor Walkerbaai.

Gaste kan tussen Junie en Desember walviskyk geniet. Daar is 'n gemak reg langs Sunset Bliss tot by die kuspaadjie. Vir diegene wat lief is vir stap, begin die 7 km Duiwelsgat-roete by Gansbaai-hawe en eindig by die Klipgat-grotte in De Kelders. Hierdie roete is ook geskik vir kinders.

Besoekers kan die area deur bergfietsroetes verken of die uitstekende wynroetes geniet en vir die avontuurlustiges is doendinge soos haaihokduik en visvang ook beskikbaar. Daar is talle restaurante in die area waar gaste kan eet, en nabygeleë besienswaardighede sluit die Danger Point-vuurtoring, Afrikanos vir 'n unieke krokodilduik-ervaring, die Strandveld-museum, die Afrika-pikkewyn- en seevoëlreservaat, Panthera Africa Big Cat Sanctuary en die Klipgat-grotte in die Walkerbaai-natuurreservaat in. Sunset Bliss is 40 km vanaf Hermanus en 20 km vanaf Stanford.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 291 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sunette B
Saam met lewensmaat
5.0
See uitsig fantasties. Mooiste see uitsig. Baie knus plekkie. Gastehuis baie vriendelik.
Feb 2025
Emmy V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, affordable, great host. Wonderful host. The space was clean and had all the amenities needed to make us comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Moegamat M
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and relaxing. Very pleasant and the hostess was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Estelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see uitsig! Baie lekker gekuier! Die pragtige see uitsig was die heel beste! Ons was warm verwelkom deur Estè en sy het alles vir ons heel ge...
Sien meer
Feb 2025
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Die verblyf was baie lekker en die gasvryheid was vriendelik en professioneel.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 291

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 291 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang