Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 2 Maart 2025. Bespreekbaar tot 7 Jan 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Bliss bied simplistiese bekoorlike verblyf in 3 aparte selfsorg-eenhede in Perlemoenbaai, tussen De Kelders en Gansbaai. Dit is op die rand van die Walkerbaai-oseaan geleë waar daar walvisse en dolfyne, en pragtige see- en berguitsigte is.

Gaste kan tussen 3 selfsorg-eenhede kies, elk met 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke sitarea het sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat balkon met braaigeriewe en 'n eetarea met 'n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai.

Gaste kan tussen Junie en Desember walviskyk. Daar is 'n serwituut reg langs Sunset Bliss wat tot by die kuspaadjie lei. Vir diegene wat lief is vir stap, begin die 7 km lange Duiwelsgat-roete by Gansbaai se hawe en dit eindig by die Klipgat-grotte in De Kelders. Hierdie roete is ook vir kinders geskik.

Besoekers kan die area verken deur bergfietsroetes of die uitstekende wynroetes geniet en vir die avontuurlustiges is aktiwiteite, soos haaihokduik, en visvang ook beskikbaar. Daar is baie restaurante in die area waar gaste kan uiteet, en nabygeleë besienswaardighede sluit die Danger Point-vuurtoring, Afrikanos vir 'n unieke krokodilduikervaring, die Strandveld Museum, die Afrika-pikkewyn- en seevoëlreservaat, Panthera Africa Big Cat Sanctuary en die Klipgat Grotte in die Walkerbaai Natuurreservaat. Sunset Bliss is 40 km vanaf Hermanus en 20 km vanaf Stanford.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.
Nov 2024
Johanna S
5.0
Heerlike wegbreek naweek in 'n lieflike plek met see uitsig. Dis 'n lieflike plek met 'n pragtige see uitsig.
Nov 2024
Juan L
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig. Eenheid is baie goed toegerus met alles wat mens in jou eie huis sal hê en meer. Netjies en skoon. 2 lieflike braai areas waarvan een...
Sien meer
Nov 2024
Elizabeth C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, comfortable, clean, wonderful views, close to amenities. Lovely walks. Very happy experience. Comfortable and clean with eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Theunis V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek en sal weer daar gaan bly. Sal dit aanbeveel vir ander mense. Baie lekker en rustig en mooi uitsig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 279

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 279 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang