Sunset Bush Camp
Beskrywing
Let daarop dat die gesinstent net 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die tente het elkeen 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens met elektriese kombers en wit linne, 'n yskassie, waaier en 'n stoep met 'n tafel en stoele. Al die tente is reg teen die heining geleë. Elke tent het sy eie, losstaande badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en ingeboude kas. Daar is 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis wat deur die 3 tente gedeel word. Elke kampeerterrein het sy eie klein boma met 'n vuurmaakplek. Hierdie tent is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders of 'n derde volwassene. Besprekings vir 4 volwassenes word nie aanvaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asb. daarop:
Alle verblyf moet ten volle betaal word voor die inklokdatum.
Inkloktyd is 14:00 tot 19:00 en uitkloktyd is nie later as 10:00 tensy anders gereël.
Ander aktiwiteite soos wildritte, voetslaanpaaie, ens. moet voor aankoms gereël word.
Nee asb. kennis dat 'n bewaringsfooi gehef word wanneer gaste die park verlaat:
R100 per persoon vir volwassenes en R50 per persoon vir kinders en R50 per voertuig. Bring asb. die korrekte bedrag in kontant saam om die uitgaan by die hekke te bespoedig. Gaste is verplig om ’n vrywaringsvorm met aankoms te teken.
Hou asb. by die spoedbeperking in die park.
Wildritte en selfy-roetes:
Ons bied wildritte en begeleide bos-voetslaanroetes. Dis noodsaaklik dat gaste wildritte vooraf bespreek. Daar is ook ’n selfry-roete beskikbaar teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit, R380 vir ’n 2 dag-permit en R450 vir tot 7 dae. Dit sluit nie die bewaringsfooi in wat gaste by die ingang van die wildreservaat betaal nie. Gaste mag nie selfry-wildritte doen sonder die Dinokeng Self Drive-permit nie. Besoek gerus www.dinokenggamereserve.co.za vir meer inligting oor Dinokeng. Gaste wat sonder 'n selfry-permit gevang word sal beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die safari-tente beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed met elektriese komberse en wit linne, ’n kombuisie met eetgerei, breekware, tweeplaatgasstoof, yskassie, waaier en stoep met 'n tafel en stoele. Al die tente staan teen die heining. Elke tent het ’n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en ingeboude kas.. Elke kampeerplek het sy eie klein boma met braaiplek. Die tente is geskik vir 2 volwassenes. 'n Matras kan voorsien word indien gaste 'n kind saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop:
Alle verblyf moet ten volle betaal word voor die inklokdatum.
Inkloktyd is 14:00 tot 19:00 en uitkloktyd is nie later as 10:00 tensy anders gereël.
Ander aktiwiteite soos wildritte, voetslaanpaaie, ens. moet voor aankoms gereël word.
Nee asb. kennis dat 'n bewaringsfooi gehef word wanneer gaste die park verlaat:
R100 per persoon vir volwassenes en R50 per persoon vir kinders en R50 per voertuig. Bring asb. die korrekte bedrag in kontant saam om die uitgaan by die hekke te bespoedig. Gaste is verplig om ’n vrywaringsvorm met aankoms te teken.
Hou asb. by die spoedbeperking in die park.
Wildritte en selfy-roetes:
Ons bied wildritte en begeleide bos-voetslaanroetes. Dis noodsaaklik dat gaste wildritte vooraf bespreek. Daar is ook ’n selfry-roete beskikbaar teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit, R380 vir ’n 2 dag-permit en R450 vir tot 7 dae. Dit sluit nie die bewaringsfooi in wat gaste by die ingang van die wildreservaat betaal nie. Gaste mag nie selfry-wildritte doen sonder die Dinokeng Self Drive-permit nie. Besoek gerus www.dinokenggamereserve.co.za vir meer inligting oor Dinokeng. Gaste wat sonder 'n selfry-permit gevang word sal beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is 'n klein kamer met 'n dubbelbed en wit linne, net 'n klein entjie van die res van die verblyf af. Daar
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed

Die chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed of stapelbed met wit linne, 'n ingeboude kas, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Al die chalets het lugversorging. Twee van die chalets is reg teen die heining geleë en die ander chalets het ook 'n goeie uitsig oor die heining. Elkeen van die 3 chalets het hul eie ten volle toegeruste buite-kombuis op die stoep met 'n yskas-vrieskas, wasbak, tweeplaatstoof, kaste, n broodrooster, ketel en eetgerei, sowel as 'n braai. Die chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders of 'n derde volwassene. Besprekings vir 4 volwassenes word nie aanvaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asb. daarop:
Alle verblyf moet ten volle betaal word voor die inklokdatum.
Inkloktyd is 14:00 tot 19:00 en uitkloktyd is nie later as 10:00 tensy anders gereël.
Ander aktiwiteite soos wildritte, voetslaanpaaie, ens. moet voor aankoms gereël word.
Nee asb. kennis dat 'n bewaringsfooi gehef word wanneer gaste die park verlaat:
R100 per persoon vir volwassenes en R50 per persoon vir kinders en R50 per voertuig. Bring asb. die korrekte bedrag in kontant saam om die uitgaan by die hekke te bespoedig. Gaste is verplig om ’n vrywaringsvorm met aankoms te teken.
Hou asb. by die spoedbeperking in die park.
Wildritte en selfy-roetes:
Ons bied wildritte en begeleide bos-voetslaanroetes. Dis noodsaaklik dat gaste wildritte vooraf bespreek. Daar is ook ’n selfry-roete beskikbaar teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit, R380 vir ’n 2 dag-permit en R450 vir tot 7 dae. Dit sluit nie die bewaringsfooi in wat gaste by die ingang van die wildreservaat betaal nie. Gaste mag nie selfry-wildritte doen sonder die Dinokeng Self Drive-permit nie. Besoek gerus www.dinokenggamereserve.co.za vir meer inligting oor Dinokeng. Gaste wat sonder 'n selfry-permit gevang word sal beboet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartbeesfontein 49, Hammanskraal, 400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang