Sunset Bush Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 243
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne K - Sep 2024
Algehele gradering
It was blissfully tranquil, great hospitality, game drives were absolutely great.
Juanmarie V - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing!
Suné K - Jul 2024
Algehele gradering
Net wat ons verwag en beplan het vir 'n naweek weg!
Crystal C - Mei 2024
Algehele gradering
Great stay!
Caroline R - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend wonderlike fantasties.
John V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
Louis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike naweek in 'n awesome omgewing met die vriendelike mense van Sunset.
Magda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig, baie geniet.
Konig W - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Liam M - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing weekend break away.
Trudy L - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtig.
Daniel V - Jan 2024
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Andre R - Jan 2024
Algehele gradering
Onspannend.
Ronnie S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was presies wat ons verwag het.
Carl B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. En was vriendelik ontvang.
Nnana M - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant and refreshing.
Vaughan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasurable and a good location.
Frank J - Des 2023
Algehele gradering
A true homely bush felt experience.
Rodgers M - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Marzanne D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en lekker!
Sven Z - Nov 2023
Algehele gradering
Great place, especially the tents are amazing with a great view.
Pauline J - Nov 2023
Algehele gradering
An absolute gem just outside of Joburg.
Lees meerPhilip D - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Johan E - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie diens. Sal enige tyd weer gaan.
Dewaldt H - Mei 2023
Algehele gradering
Sunset Bush Camp is 'n pragtige plek vir 'n bosveldwegbreek. Ek en my vrou, Shirley, het die rustigheid en die diere geniet. Die Chalet was gerieflik en skoon. Dit was 'n onvergeetlike ervaring.
Lees meerYolanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige kamp met baie privaatheid by elke tent.
Kellee K - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful.
Dewald D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige sonsondergange.
Sandra S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker, vriendelike ontvangs.
Vic V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het die stilte baie geniet. Die plek het regtig daardie "in die bos" gevoel waarvan ons hou. Ongelukkig het een van die ander lodges in die omgewing die Saterdagnag versuur deur harde musiek te speel to 3 uur die Sondagoggend.
Chawahl L - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en in die natuur.
Carla T - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Gerald H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangename plek en mense.
Nadine B - Jan 2023
Algehele gradering
Naweek wegbreek uit die ratrace, op soek na 'n Afrika-sonsak en voëlsang vroegoggend.
Carel K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies. Braaigeriewe en diens was puik.
Danielle R - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful surroundings.
Leane P - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike 3 dae in die bos net 'n uur en 'n half weg van die gewoel van die stad.
Lees meerSunset Bush Camp se terugvoer
Dear Leane,
Thank you for your feedback. We appreciate all feedback, as it is the only way we can improve.
I want to apologise for the towel rail that was damaged. We are planning to upgrade all the units in February.
Regarding the misunderstanding of the ablution, please refer to the description of our tents.
Regards,
Sunset Bush Camp
Ben V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker naweek wegbreek.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Bulelwa K - Jul 2023
Algehele gradering
Good experience for first time campers.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Thank you so much for sharing your experience as a first-time camper! We're glad to hear that you had a good time overall and enjoyed the cleanliness of the tent and bath facilities. We appreciate your feedback regarding the kitchen utensils, and we will definitely take note of that for improvement.
It's fantastic to know that everything else met your expectations and that you found our campsite to be a great Sho't Left destination for a reset in the bush. We aim to provide a wonderful experience for all our guests, and we're thrilled to hear that you had a lovely time.
Your kind words about our campsite being a little gem mean a lot to us, and we would be delighted to welcome you back for another memorable stay. It is sad that your star rating does not match your description. Should you decide to return, we'll do our best to ensure an even better experience for you.
Thank you again for choosing our campsite, and we look forward to hosting you on your next adventure! If you have any further suggestions or feedback, please don't hesitate to let us know. Happy camping!
Sonja D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is veilig, 'n netjies versorgde plek, ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die werk af.
Desirè D - Okt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Attie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik. Definitief 'n kampplek waarheen ons weer sal gaan.
Bennie V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naby aan Centurion. Wonderlike gasheer en netjiese geriewe.
Bianca M - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Riaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Andrika D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is n fantastiese plek met baie netjiese slaapgeriewe.
Kerry D - Apr 2022
Algehele gradering
A lovely place.
John G - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker kuier in 'n stil, rustige omgewing.
Lynn M - Mrt 2022
Algehele gradering
André was baie vriendelik en behulpsaam - ons het baie lekker gekuier.
Mary-ann S - Feb 2022
Algehele gradering
In een woord. Heerlik.
Caroline H - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad.
Pieter B - Okt 2022
Algehele gradering
Sunset Bush camp was 'n heerlike ervaring.
Louis V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Ellen V - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees, sou net wou hê die asblik moet elke dag skoongemaak word, en waaier in kamer raas baie baie erg, verder het ons heerlike gekuier.
Jacques D - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lomar R - Jun 2022
Algehele gradering
Puik diens.
Beate P - Mei 2022
Algehele gradering
Die tente was goed toegerus. Vir koue aande is daar elektriese komberse. Die kombuisie was ook goed ingerig.
Ronel S - Mrt 2022
Algehele gradering
It was an awesome time.
Monique V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die kampterrein is netjies en die eenhede/tente is goed uitmekaar geleë.
Lees meerMariette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Baie dankbaar vir die lugversorging.
Alexia B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustigste naweek in 'n lang tyd.
Pieter D - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig. Perfekte plek om te ontspan.
Arnold V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Julian P - Mrt 2022
Algehele gradering
Het die naweek vreeslik geniet. Quintin is baie behulpsaam.
Lees meerTim O - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Geraldine V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was awesome gewees!
Chani T - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese plek met rustige atmosfeer. Sal beslis weer gaan.
Caroline H - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad.
Joshua G - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik naby en skoon soos geadverteer.
Mariska V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ansie B - Aug 2021
Algehele gradering
Die personeel was puik gewees! Ek het dadelik my voete gevind en het tuis gevoel.
Maritza H - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties, stil, gemaklik en 'n jol.
Jasmin V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Mariska V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Cinta B - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Nicolene S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties
William K - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Renell P - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome.
Bianca M - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Francois P - Mei 2021
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike lekker wegbreek so naby aan die stad. Met vriendelike eienaars.
Ina V - Mei 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike rustige ervaring.
Freddie A - Apr 2021
Algehele gradering
Absolute bliss!
Alfrieda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Dis net amazing. Die natuur en woonplekkies is wonderlik.
Ramona M - Feb 2021
Algehele gradering
So lekker gebly en gerus.
Caroline H - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Paul M - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, in die natuur.
Teresa G - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig in die bos. Die tent en privaat ablusie was mooi skoon gewees. Ons het die leeus en jakkalse gehoor.
Karen V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Was wonderlik.
Angela B - Jan 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel
Roger M - Mei 2021
Algehele gradering
Brilliant.
Maritza H - Mei 2021
Algehele gradering
Stil, rustig, perfek in die bos.
Lara P - Mrt 2021
Algehele gradering
Bosveld-tuiste wat jou hart verwarm en laat uitsien vir jou volgende kuier!
Andrika D - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en stil. Die plek is netjies en baie maklik om te kry. Ons het regtig baie lekker gebly en mooi wild gesien.
David A - Feb 2021
Algehele gradering
Enjoyable Weekend Away.
Lees meerHanlie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Johan H - Des 2021
Algehele gradering
Ontspanne wegbreeknaweek.
Tonie V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Monic K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Gordon M - Des 2021
Algehele gradering
I would say for first time in the Wilderness, it was a great experience.
Tonie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Vedette H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Esta V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige sonsondergange en rustige atmosfeer.
Megan Z - Okt 2021
Algehele gradering
Nice tranquil space
Ivan R - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Addie B - Jun 2021
Algehele gradering
Midweek break
Elma V - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing, relaxing.
Suzette V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Charlene S - Okt 2021
Algehele gradering
Very relaxing.
Riaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Bosveld-lekkerte.
Lees meerSunset Bush Camp se terugvoer
Dear Riaan
We at Sunset Bush Camp appreciate all feedback, good, bad, and suggestions. It is a good idea to have a bench in the tent, but space is a problem. There is also a wardrobe in your bathroom. My apologies for the lack of broom and mop and the fact that your dustbin was not emptied. I will address it with the staff. Hope to see you again.
Hanneli K - Jan 2021
Algehele gradering
Die foto's is glad nie die ware prentjie nie.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Dear Hanneli,
Thank you for your feedback. We value all feedback, negative and positive. I have sent you an email requesting more info regarding the things that did not work and have not had any feedback from you. It is important for us to know about defective equipment and would appreciate your feedback. We are thankful for all the rain we had this summer and since we are in a protected area, we thought we will let nature take its course. A lot of the trees, shrubs, and grasses have recovered.
Abdinor E - Jul 2021
Algehele gradering
Teleurstellend. Niks in werkende toestand nie.
Stefan B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike stil en ontspanne atmosfeer.
Mariechen J - Des 2020
Algehele gradering
Goeie wegbreek van die stad!
Lorinda G - Nov 2020
Algehele gradering
Verstaan definitief waar die kamp sy naam kry. Dit was pragtig
Zyl T - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was uit die boonste rakke.
Adele H - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese kampgevoel sonder die moeite van kamp opslaan. Heerlik gerus!
Jana Z - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike lekker breek uit die stad se gejaag. Was heerlik saam met vriende met almal klein kindertjies.
Samantha S - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely little getaway surrounded by the nature reserve.
Leandra M - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant and quiet.
Laurie S - Sep 2020
Algehele gradering
Very impressed.
Pippa K - Sep 2020
Algehele gradering
Value for money and great location.
Jennifer V - Aug 2020
Algehele gradering
Really awesome. Want to go back. Such a lekka spot.
Andre S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus. Sal weer gaan.
Ken M - Aug 2020
Algehele gradering
In the bush, very welcoming owners and opportunities for drives and walks.
Nicky J - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige stilte.
Monique H - Mrt 2020
Algehele gradering
Die beste manier om te ontspan en te vergeet van die werk. Ongelooflike lekker ervaring!
Michael V - Jan 2020
Algehele gradering
Kind and friendly service, great accommodation and definitely value for money. Would highly recommend them to anyone looking for a peaceful getaway!
Santie R - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige ontspanplek!
Bernelee K - Okt 2020
Algehele gradering
Briljante kliëntediens
Lees meerCarina K - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek vir 'n groep vriende.
Jaco L - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik, lekker privaat en goeie waarde.
Isabel D - Aug 2020
Algehele gradering
Relaxing experience.
Mariska V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Carli S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie baie netjies en skoon. Tussen die Bosveld met 'n lekker swembad.
Morne L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en baie rustig.
Mercia D - Aug 2020
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Stefan V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, bekostigbaar met netjiese geriewe in die hartjie van die bos.
Heinrich J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie warm maar baie lekker.
Morne D - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik en baie rustig.
Christine V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, als wat jy nodig het en vriendelike diens.
Trien G - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was redelik. Lekker rustig en naby.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer alle terugvoer, negatief en positief. Ons vra onverskoning dat die zips nie gewerk het, maar is intussen vervang. Ons het die skottelbraais uit kombuis geneem omrede dit baie spasie neem en is beskikbaar op versoek. Ons hoop tog jy verander van plan en kom kuier weer vir ons.
Liesl K - Okt 2019
Algehele gradering
A wonderful bush getaway.
Elizna H - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike naweek! Die diens was uitstekend!
Ursula O - Aug 2019
Algehele gradering
Belewenis.
Runa-marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Annette D - Jul 2019
Algehele gradering
Stilte en rustigheid. 'n Lafenis vir enige siel!
Rebecca V - Jun 2019
Algehele gradering
Absolutely lovely, refreshing, like home in a tented camp.
Kristy V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Lees meerJolize K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek, waarde vir geld.
Lourens D - Apr 2019
Algehele gradering
Good and very nice place. Will visit again.
Sharon H - Mrt 2019
Algehele gradering
Amazing if you really just want to spend some peacefull time with your family.
Lees meerSunset Bush Camp se terugvoer
Hi Sharon,
Thank you for your support and the great review. We always strive to make people feel comfortable and at home. Hope to see you guys again.
Chris
Andre S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk met die verblyf en sal beslis weer gaan.
Maggie D - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese naweek.
Ons het die naweek geniet. Maar met aankoms was die aantal gaste nie reg nie. Maar Sunset Bush Camp se bestuurder het gehelp om ons tent op te stel volgens die regte aantal mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Thank you for your great review, hope to see you soon. Glad we could sort out the sleeping arrangement.
Regards
Sunset Bush Camp
Lionel N - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Baie stil en rustig, netjiese skoon verblyf.
Monica K - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Stephane S - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, onbeskryflike ervaring en gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel.
Kristy V - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal vir gesinne.
Jeffrey M - Okt 2019
Algehele gradering
Great place, very welcoming, brilliant for a large group or a family outing.
Francois V - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Plek waar jy kan kom asem haal.
Johan R - Des 2019
Algehele gradering
Die kamp is goed versorg, skoon, veilig met uitstaande diens van die personeel.
Riëtte J - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik in die bosveld.
Rentia W - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte plek as mens rustigheid soek.
Frans N - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons kon lekker uitrus en het die wildrit geniet.
Ansie A - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi omgewing, en kon lekker ontspan.
Esther Aletta N - Feb 2019
Algehele gradering
Was awesome.
Jeanne S - Mei 2019
Algehele gradering
'n 'Rus vir die siel'-plek.
Jenna B - Apr 2019
Algehele gradering
The lodge is small and lovely.
Zelda S - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, rustig.
Lees meerVincent V - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Charmaine B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasmagories lekker!
Lees meerJeanine C - Des 2018
Algehele gradering
Amazing wegbreek.
Ronel O - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerHerman P - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike en rustige atmosfeer.
Bianka F - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en baie rustig.
Ronelle L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Goed georganiseerd.
Elsie E - Okt 2018
Algehele gradering
Die naweekwegbreek was presies wat ons nodig gehad het hierdie tyd van die jaar.
Yolandie B - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies.
Ilze N - Okt 2018
Algehele gradering
Stil, netjies, skoon en vriendelike lodge.
Michelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en fantastiese kliëntediens!
Cecile R - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut awesome atmosfeer en Sam en Chris kyk baie mooi na mens.
Adrienne S - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie vir 'n naweek weg.
Esmé E - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige wegbreek plek in die bos, alle fasiliteite en blyplek nuut, skoon en netjies. Besondere waarde vir geld.
Stefann P - Aug 2018
Algehele gradering
Sunset Bush Camp het my bo my verwagtinge verras! Ons het min verwag maar baie gekry.
Lees meerRiaan C - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Reinhardt V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en netjies.
Eden D - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely and peaceful!
Hannelie S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek om te rus.
Koert G - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye, stil plek waar mens kan afskakel en ontspan.
Elsie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die eienaar het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel - baie dankie vir julle moeite!
Johnny A - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik rustig en heilsaam. Gasvryheid was uit die boeke.
Monique M - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Tienie K - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Kobus G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Elizna R - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en rustig met uitstekende diens!
Riekie E - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, pragtige, netjiese fasiliteite.
Robbie K - Jun 2018
Algehele gradering
Was wonderlik.
Liezl A - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was awesome!
Anthony R - Nov 2018
Algehele gradering
The best.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste.
Ek was verras met hoe skoon die eenheid was en hoe netjies die kamp uitgelê is om privaatheid te verseker. Als wat jy benodig was daar en als het gewerk. Die personeel was hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Trien G - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige en ontspannende naweek weg van die stad se rumoer en so lekker naby. Slegs 'n uur sy reis van Pretoria af.
Christy F - Aug 2018
Algehele gradering
Great escape from the city!
Mogini N - Feb 2018
Algehele gradering
Pleaseful place.
Tanya F - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Mariaan O - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie oornag plekkie.
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Annalize B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Jacques D - Mrt 2018
Algehele gradering
Kommervry.
George V - Des 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste selfsorgverblyf in die bos.
Izel S - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in die bos saam met vriende.
Lees meerAmanda A - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing, netheid en vriendelike personeel.
Annelien H - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike gesinsnaweek gewees.
Jolene C - Aug 2017
Algehele gradering
A fantastic experience!
Henk V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Danielle P - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome, rustig, naby aan die natuur.
Leander M - Aug 2017
Algehele gradering
Die perfekte plek vir 'n rustige naweek, weg van die stad se lawaai!
Brian S - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Christian E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Carien F - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige lodge met netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het word voorsien.
Jeff L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Cindy G - Jun 2017
Algehele gradering
Excellent!
Gerrie R - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike tyd, veral saans rondom die boma.
Lindi D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon en goed ingerig.
Carla H - Des 2017
Algehele gradering
Lekker ligging, skoon beddegoed. Lekker atmosfeer.
Bianca B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Shanon B - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en eienaar baie gasvry.
Boitumelo M - Okt 2017
Algehele gradering
It was great!
Carin S - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en heerlike uitgerus.
Renate F - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker plek naby Pretoria om te gaan ontspan.
Refilwe S - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome!
Corne B - Nov 2016
Algehele gradering
Perfekte plek om weg te breek van die stad en net jouself weer te vind.
Lees meerSunset Bush Camp se terugvoer
Hi Corne
Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Leoni V - Okt 2016
Algehele gradering
Perfekte bosveld-wegbreek.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Geagte Leoni,
Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer gou te sien.
Juan V - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Enke M - Aug 2016
Algehele gradering
Ek kan nie ons ervaring in een sin neerskryf nie - dit was te lekker en rustig en mooi om net een sin te moet gebruik!
Sunset Bush Camp se terugvoer
Geagte Enke
Dit was vir ons n groot plesier om julle as gaste te gehad het. Soos jul gesien het, het ons groot planne met Sunset Bush Camp. Hou die spasie dop.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Chris
Hennie M - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig en vriendelik ontvang.
Lees meerFransie P - Jun 2016
Algehele gradering
Absoluut amazing, uitstaande.
Agnieszka T - Jul 2016
Algehele gradering
Great potential.
Lees meerSunset Bush Camp se terugvoer
Dear Agnieszka
Thank you for the great review. There is definitely a jungle gym in the future planning. Next time you visit, you will see great additions to Sunset Bush Camp.
Hope to see you soon.
Regards,
Chris
Francois R - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies en nuut.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie vir jou goeie rating. Het jy vir my enige voorstelle, wenke of kritiek waar ons kan verbeter.
Groete,
Chris
Denise K - Aug 2016
Algehele gradering
Great plek vir 'n wegbreek-naweek
Madre K - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Hoop om julle weer gou te sien.
Chantal W - Jul 2016
Algehele gradering
We had an awesome, relaxing stay.
Sunset Bush Camp se terugvoer
Thank you Chantal.
Hope to see you soon.
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartbeesfontein 49, Hammanskraal, 400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang