Sunset Cottages at Viva Connect
Beskrywing
'n Gesellige glamptent met 'n dubbelbed, muskietnet en privaat tuin en braai naby die swembad. Die gemeenskaplike toilet en stort is langs die tent. Gaste in die tent gebruik die kombuisgeriewe by die Lapa van die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n saal vir funksies en partytjies by die Bungalows, wat addisioneel of apart gehuur kan word.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en die uitkloktyd is om 10:00 tot 10:30.
Gaste moet asb. geraasvlakke en musiek na 22:00 beperk.
Alle eenhede is sonkrag-angedrewe en het gasgeisers en -stowe. Moet asb. nie te veel toestelle gelyktydig gebruik nie.
Haardroërs mag slegs tussen 7:00 - 9:00 en 19:00 - 21:00 gebruik word terwyl die kragopwekker aan die gang is.
Rook is verbode - Vape word toegelaat op die stoepe, by die swembad en braai-areas, maar nie binnenshuis nie.
4 Braai-areas is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
Die swembad is 'n gedeelde area en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Geen wit huishanddoeke mag by die swembad gebruik word nie. Swemhanddoeke word voorsien.
Geen glasware van die kothuise word by die swembad toegeelaat nie. Plastiekglase en -borde word voorsien.
Ons het 3 vriendelike honde wat vrylik op die perseel rondloop.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n slim-TV en WiFi en toegang tot 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n saal vir funksies en partytjies by die Bungalows, wat addisioneel of apart gehuur kan word.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en die uitkloktyd is om 10:00 tot 10:30.
Gaste moet asb. geraasvlakke en musiek na 22:00 beperk.
Alle eenhede is sonkrag-angedrewe en het gasgeisers en -stowe. Moet asb. nie te veel toestelle gelyktydig gebruik nie.
Haardroërs mag slegs tussen 7:00 - 9:00 en 19:00 - 21:00 gebruik word terwyl die kragopwekker aan die gang is.
Rook is verbode - Vape word toegelaat op die stoepe, by die swembad en braai-areas, maar nie binnenshuis nie.
4 Braai-areas is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
Die swembad is 'n gedeelde area en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Geen wit huishanddoeke mag by die swembad gebruik word nie. Swemhanddoeke word voorsien.
Geen glasware van die kothuise word by die swembad toegeelaat nie. Plastiekglase en -borde word voorsien.
Ons het 3 vriendelike honde wat vrylik op die perseel rondloop.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof en 'n yskassie. Daar is ook 'n slim-TV, WiFi en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n saal vir funksies en partytjies by die Bungalows, wat addisioneel of apart gehuur kan word.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en die uitkloktyd is om 10:00 tot 10:30.
Gaste moet asb. geraasvlakke en musiek na 22:00 beperk.
Alle eenhede is sonkrag-angedrewe en het gasgeisers en -stowe. Moet asb. nie te veel toestelle gelyktydig gebruik nie.
Haardroërs mag slegs tussen 7:00 - 9:00 en 19:00 - 21:00 gebruik word terwyl die kragopwekker aan die gang is.
Rook is verbode - Vape word toegelaat op die stoepe, by die swembad en braai-areas, maar nie binnenshuis nie.
4 Braai-areas is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
Die swembad is 'n gedeelde area en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Geen wit huishanddoeke mag by die swembad gebruik word nie. Swemhanddoeke word voorsien.
Geen glasware van die kothuise word by die swembad toegeelaat nie. Plastiekglase en -borde word voorsien.
Ons het 3 vriendelike honde wat vrylik op die perseel rondloop.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunset Cottage Family is 'n ruim dubbelverdiepingkothuis met slaapplek vir 5 volwassenes. Die semi-oopplangrondverdieping het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n eetarea en goed toegeruste kombuis met 'n spens. Op die solder is daar 'n enkelbed en 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die stoep het 'n sitarea, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n uitsig oor die Cullinan-diamantmyn se dam. Die eenheid het 'n slim-TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n saal vir funksies en partytjies by die Bungalows, wat addisioneel of apart gehuur kan word.
Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00 en die uitkloktyd is om 10:00 tot 10:30.
Gaste moet asb. geraasvlakke en musiek na 22:00 beperk.
Alle eenhede is sonkrag-angedrewe en het gasgeisers en -stowe. Moet asb. nie te veel toestelle gelyktydig gebruik nie.
Haardroërs mag slegs tussen 7:00 - 9:00 en 19:00 - 21:00 gebruik word terwyl die kragopwekker aan die gang is.
Rook is verbode - Vape word toegelaat op die stoepe, by die swembad en braai-areas, maar nie binnenshuis nie.
4 Braai-areas is op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.
Die swembad is 'n gedeelde area en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Geen wit huishanddoeke mag by die swembad gebruik word nie. Swemhanddoeke word voorsien.
Geen glasware van die kothuise word by die swembad toegeelaat nie. Plastiekglase en -borde word voorsien.
Ons het 3 vriendelike honde wat vrylik op die perseel rondloop.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang