Sunset Cottages at Viva Connect
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Meleney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Andrea C - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflik!
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Ag Andrea, jou woorde maak ons baie bly! Ons is so bly julle het lekker gekuier! Julle was 'n oulike groep gaste!
Eileen D - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable - 10 out of 10! Meleney and her hubby went all the way.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Dear Eileen,
Thank you so much for your kind words. We are so glad you enjoyed your visit!
Looking forward to having you back!
Simon S - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Thank you so much! We are so happy that you enjoyed your stay.
Samantha S - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing and wonderful.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Dear Samantha
Thank you so much for this wonderful review. We’re so happy you had a great stay!
Please come again!
Christelle A - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik. Uitstekend.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Baie dankie, Christelle! Dit was lekker om jou groep by ons te huisves.
Groete
Leon en Meleney
Jeannine Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel. Soveel gasvryheid en behulpsaamheid.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Liewe Jeannine
Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir hierdie wonderlike review.
Kom gerus weer!
Leon en Meleney
Meneska C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig en kindervriendelik.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het die besoek geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Mandy D - Aug 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Dear Mandy
We are so happy you enjoyed your stay and dinner!
Thank you for your kind words.
Please do come again.
Leon and Meleney
Warren N - Sep 2024
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable night which included a large fire pit we made use of.
Nicky B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker!
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Dankie Nicky. Ons is bly julle het jul bedoel geniet!
Petro B - Okt 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plekkie en sulke vriendelike mense.
Sunset Cottages at Viva Connect se terugvoer
Baie dankie Petro,
Dit is baie gaaf van jou. Ons het julle met graagte verwelkom.
Kom gerus weer.
Leon en Meleney
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang