Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Cottages at Viva Connect

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andrea C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ongelooflik! Ek het my verjaarsdag saam vriende en familie hier gevier. Dit was ongelooflik lekker gewees! Van die ontbyt in die yskaste, met vars gebakte brood tot die sjokolades wat op die beddens was, die eienaars is vreeslik vriendelik en altyd beskikbaar om te help. Mooiste plekkie - sal definitief weer bespreek! Baie dankie aan Leon en Meleney!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Ag Andrea, jou woorde maak ons baie bly! Ons is so bly julle het lekker gekuier! Julle was 'n oulike groep gaste!

Eileen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Comfortable - 10 out of 10! Meleney and her hubby went all the way. What an amazing stay! The accommodation was clean and comfortable, and the location was perfect. We were pleasantly surprised by the complimentary breakfast included. We had a fantastic experience and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Dear Eileen, Thank you so much for your kind words. We are so glad you enjoyed your visit! Looking forward to having you back!

Simon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great. Baie netjiese eenhede, goed toegerus, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Thank you so much! We are so happy that you enjoyed your stay.

Samantha S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Relaxing and wonderful. Our stay was fantastic. We didn't have to worry about anything, and the staff were very friendly and super attentive to anything we needed. Clean facilities and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Dear Samantha Thank you so much for this wonderful review. We’re so happy you had a great stay! Please come again!

Christelle A
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelik. Uitstekend. Uitstekend. Dit was 'n lekker plek om te bly. Die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Baie dankie, Christelle! Dit was lekker om jou groep by ons te huisves. Groete Leon en Meleney

Jeannine Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal dit enige tyd aanbeveel. Soveel gasvryheid en behulpsaamheid. Voorwaar uitstekende plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Liewe Jeannine Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie vir hierdie wonderlike review. Kom gerus weer! Leon en Meleney

Meneska C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker, rustig en kindervriendelik. Ons het baie lekker gebly. Sal weer teruggaan. Die brood wat gebak was, was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het die besoek geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Mandy D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Home away from home. Wonderful hosts that met our every need. Warm, cozy beds! The most delicious dinner ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Dear Mandy We are so happy you enjoyed your stay and dinner! Thank you for your kind words. Please do come again. Leon and Meleney

Warren N
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Pleasant and enjoyable night which included a large fire pit we made use of. It was a pleasant stay that filled our requirements for an overnight. The only issue was the road noise, which was noticeable due to the quietness of the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky B
1 nag
4.0
Jan 2024

Lekker! Ons het ons verblyf baie geniet. Ons is na ander kothuise geskuif, maar was dankbaar omdat dit meer privaatheid verskaf het. Plekkies is goed toegerus en die kontinentale ontbyt in die yskas 'n lekker bederf. Heerlike beddens met kraakvars wit linne. Heerlike gebakte broodjie ook gekry. Die honde was 'n ekstra bonus, so vredeliewend en dierbaar. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Meleney
Sunset Cottages at Viva Connect
Dankie Nicky. Ons is bly julle het jul bedoel geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Meleney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5291788ea0dd0557e680917f4610609c3fe98bba3f32ed16f78bbf6662dc838bc91f093ff53da61053bc14f50640d58f70e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Collin Road R515 Louwsbaken Farm Portion 8 , Viva Connect 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.653207462417 28.539889454842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang