Sunset Cottages at Viva Connect
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Cottage at Viva Connect bied verblyf in 3 bekoorlike grasdakkothuise wat reg buite Cullinan geleë is en ’n uitsig oor die Cullinan-dam bied.
Sunset Cottage 1 kan as 'n geheel bespreek word en het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers wat 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die hoofslaapkamer is onder en het 'n koniningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, bababedjie en 'n en-suite badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping.
Sunset Cottages 2 en 3 het elk 'n oopplan-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Daar is ook 'n ontbythoekie, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuise is elk met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Sunset Cottage 1 het 'n mikrogolfoond. Al drie kothuise het 'n stoep met buitesitplek.
Die kothuise is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag, gasgeisers en 'n rusgteunkragstelsel gebruik. Gaste kan hulself help aan ontbyt wat in die yskas beskikbaar is en graankos, kouevleis, kaas, jogurt, eiers, sap, koffie, tee en beskuit insluit.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area, 'n Lapa met sitplek en 'n swembad is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Meleney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Sunset Cottages at Viva Connect het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cullinan Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collin-weg R515, Erfdeel 8 Louwsbaken Plaas, Viva Connect, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang