Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Sunset Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Louise D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

No complaints! Absolutely great!

My family and I have absolutely no complaints at all concerning our stay at Sunset Guesthouse. It was peaceful, clean, and very homely. Chris and his wife were absolutely amazing hosts. If we do travel to PE in the future, Sunset Guesthouse will be our go-to place!

Patrick C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C

Very enjoyable, great hosts.

Great, quiet, clean.

Geraldine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Fantasties.

Baie aangename gasheer en gasvrou. Alle geriewe beskikbaar vir gebruik. Fantasties! Sal die gastehuis aanbeveel.

Nerine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B

Amazing and peaceful.

Great service and beautiful home.

Carmen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Ons het ons kuier geniet; die eienaar was baie vriendlik.

Ons het baie lekker gebly; ons het geen klagtes nie.

Jemima J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemima J

Wonderlik!

Kon nie 'n beter ervaring gevra het nie. Die swembadwater is warm (letterlik) en alles wonderlik!

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie - wonderlike gas!

Sunset Guesthouse
Leani H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H

Heerlike skoon en ruim verblyf.

Dankie. Ons het heerlik gebly en alles was perfek.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Dankie Juanita.

Sunset Guesthouse
Nombuyisa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuyisa J

It was a perfect accommodation for us.

We enjoyed our stay and we would like to recommend it to friends, family, and colleagues.

Carina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Die gasouers is gasvry en bied 'n huislike atmosfeer.

Sunset bied veilige verblyf, veral vir die vroulike enkelreisiger.

Christo V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Good value, highly recommended.

Great stay. Very friendly and helpful owner.

Wesley W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley W

Safe, quiet and a great location.

It was peaceful and quiet, close to shops and entertainment. It was perfect for my trip.

Barry M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry M

Aangenaam.

Ons verblyf vir die 1 aand was aangenaam, alles netjies en gerieflik. Stil omgewing.

Roland T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roland T

The swimming pool was particularly welcome.

Pleasant with all the necessities.

Maryna S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Dit was regtig gerieflik en rustig, sal weer gou daarna toe gaan.

Baie rustige gebied, hartlik ontvang deur the host. Beddens is baie gemaklik en gerieflik, het soos 'n baba geslaap, lekker geswem.

Simon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon S

Wonderful hosts, clean room.

Very nice hosts who respect privacy and clean the room daily. They even gave me a discount when there was an unexpected power outage.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Thank you.
Juanita

Sunset Guesthouse
Louis J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Lekker

Dit was baie plesierig om daar te bly.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Juanita

Sunset Guesthouse
Maryka H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H

Baie gemaklik.

Baie vriendelike diens. Die kamer was meer as voldoende vir my behoefte.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Maryka . Aangename gas met geen moeite nie.

Sunset Guesthouse
Wesley S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley S

Enjoyed the stay.

Nice and quiet stay.

Jacoba Anel T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba Anel T

Dit was aangenaam.

Die plek is maklik om te vind en is naby aan Spar en boardwalk.

Zainab B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zainab B

Okay.

They can improve and get dstv and wifi as that is things that we use on a daily basis.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Thank you. We do have uncapped Wi-Fi, the password was in the information booklet.
Currently only (OVHD) is available to keep the accommodation costs reasonable.
Will look into the matter.
Regards Juanita

Sunset Guesthouse
Richard B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Dit was exited, until our clock out time, the weather, awesome, area really nice, PE, it's awesome for tourists.

We love new areas to stay in with good prices. The traffic is undisciplined at the moment, ignorance of taxis, and mobile drivers, jumping red robot lights, then the price at the Sasol garage is very affordable, compared to Cape Town.

Alechea V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alechea V

Elke sent werd.

Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid. Ek sal Sunset Guesthouse enige tyd aanbeveel. Pragtige plek.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Juanita en Chris

Sunset Guesthouse
Theunis D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Die ligging, kliëntediens en gastehuis was baie meer as wat ons verwag het en die eienaar en personeel was baie vriendelik.

Ons verblyf was baie lekker en ons het dit baie geniet. Die eienaars het die gastehuis met alles ingerig wat ons sou benodig. Dit was netjies en het al ons verwagtinge oortref. Ek sal definitief die gastehuis aan beveel en sal weer van hulle dienste gebruik maak.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Guesthouse
Vincent S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S

Uitstekend, vriendelik, beste diens wat ek nog teëgekom het.

Pragtige plek, ongelooflike eienaars, vriendelike diens, bo verwagting diens gekry.

Lynette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette L

Relaxing.

Pool was lovely was just notified of the water restriction if jumping in water. It was nice and quiet just a pity breakfast wasn't served due to covid.

Amelia F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia F

Kuier was meer 'n hosteltipe vakansie, waar jy nie jouself na hartelus geniet nie.

Ek beveel geen vakansie-akkommodasie waar die eienaars op die perseel is aan nie. Gaste gaan juis op vakansie om van die norm weg te breuk en het nie 'n leash nodig om beheer te word nie.

Harrisson P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrisson P

Dit was awesome. Ons het dit baie geniet in PE en die gastehuis.

Sunset Guesthouse is 'n lekker plek om te bly. Ons was vry om onsself te wees. Het gebruik gemaak van al die geriewe en oom Chris is 'n awesome mens. Hy het ons tydjie daar nog ekstra lekkerder gemaak. Dis veilig en naby als wat Summerstrand kan aanbied.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Ons plesier, baie dankie.

Sunset Guesthouse
Zikhona M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikhona M

Great, the owners are friendly and welcoming people.

The room was beautiful and spacious, the bathroom was clean and its a very nice place to be in.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to accommodate you as guests. Juanita and Chris

Sunset Guesthouse
Ongezwa D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ongezwa D

Poor service owners were very rude and invaded our privacy we didn't enjoy our stay at all. I don't recommend people to go in that place.

Bad customer service there's no Wi-Fi.

Walter J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter J

Always an enjoyment to be there.

Close to everything, home away from home and close to home! Quiet place.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Thank you very much.

Sunset Guesthouse
Neil U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil U

Very pleased with the place and the owners.

Very nice place very clean, no noise no interference, nice area parking. I have no complaints, will go back any day.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Thank you, Juanita.

Sunset Guesthouse
Gerrit E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Goed geleë, baie skoon, ruim, goeie gasheer.

Ons het heerlik rustig gebly, lekker geslaap. Die gastehuis is goed geleë vir ons doeleindes. Die gasheer/vrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Dankie Gerrit, dit was ons plesier. Juanita en Chris.

Sunset Guesthouse
Deon S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Rustig!

Veilig en baie sentraal geleë. Minute se ry vanaf die hoofstrand en lughawe. Tee sou welkom gewees het in die selfhelp-skinkbord. Gawe mense.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Ek sou met graagte tee verskaf het op aanvraag. Dankie, Juanita.

Sunset Guesthouse
Malcoleen C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcoleen C

Baie goeie ontvangs.

Baie goeie ontvangs netjiese plekkie.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Dankie vir teugvoering. Juanita

Sunset Guesthouse
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thinus O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Thinus O

Dalk goed genoeg om net vir een aand oor te slaap.

Die verblyf se oppervlakte baie klein. Geen braaiplek nie. Geen internet nie. Beperkte TV-kanale.

Almerie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almerie V

Heerlik stapatstand vanaf promenade en strand. Was in studio op ons eie en hondjie het kom kuier een middag - te oulik.

Beveel vriendelike diens aan en kan nie kla.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot plesier!
Juanita en Chris

Sunset Guesthouse
Tiana L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana L

Het soos die huis gevoel! Baie dankie.

Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Rustig.

Baie goed ontvang, lekker gerus.

Sunset Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sunset Guesthouse
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ638vQ6HuFafm1FsRGSysdb06YScQI4On0Lp72QrnetCaCsN4R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 1 Sharwood Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99773 25.653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang