Sunset Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Louise D - Jun 2024
Algehele gradering
No complaints! Absolutely great!
Patrick C - Jun 2024
Algehele gradering
Very enjoyable, great hosts.
Geraldine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Nerine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Carmen M - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het ons kuier geniet; die eienaar was baie vriendlik.
Jemima J - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie - wonderlike gas!
Leani H - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike skoon en ruim verblyf.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Dankie Juanita.
Nombuyisa J - Jan 2024
Algehele gradering
It was a perfect accommodation for us.
Carina V - Jun 2024
Algehele gradering
Die gasouers is gasvry en bied 'n huislike atmosfeer.
Christo V - Aug 2024
Algehele gradering
Good value, highly recommended.
Wesley W - Apr 2024
Algehele gradering
Safe, quiet and a great location.
Barry M - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Roland T - Feb 2024
Algehele gradering
The swimming pool was particularly welcome.
Maryna S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was regtig gerieflik en rustig, sal weer gou daarna toe gaan.
Simon S - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful hosts, clean room.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Thank you.
Juanita
Louis J - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Juanita
Maryka H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Maryka . Aangename gas met geen moeite nie.
Wesley S - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Jacoba Anel T - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Zainab B - Mei 2023
Algehele gradering
Okay.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Thank you. We do have uncapped Wi-Fi, the password was in the information booklet.
Currently only (OVHD) is available to keep the accommodation costs reasonable.
Will look into the matter.
Regards Juanita
Richard B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was exited, until our clock out time, the weather, awesome, area really nice, PE, it's awesome for tourists.
Alechea V - Mrt 2022
Algehele gradering
Elke sent werd.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Juanita en Chris
Theunis D - Des 2021
Algehele gradering
Die ligging, kliëntediens en gastehuis was baie meer as wat ons verwag het en die eienaar en personeel was baie vriendelik.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Vincent S - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelik, beste diens wat ek nog teëgekom het.
Lynette L - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Amelia F - Des 2021
Algehele gradering
Kuier was meer 'n hosteltipe vakansie, waar jy nie jouself na hartelus geniet nie.
Harrisson P - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was awesome. Ons het dit baie geniet in PE en die gastehuis.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Ons plesier, baie dankie.
Zikhona M - Mrt 2020
Algehele gradering
Great, the owners are friendly and welcoming people.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Thank you. It was a pleasure to accommodate you as guests. Juanita and Chris
Ongezwa D - Des 2020
Algehele gradering
Poor service owners were very rude and invaded our privacy we didn't enjoy our stay at all. I don't recommend people to go in that place.
Walter J - Des 2019
Algehele gradering
Always an enjoyment to be there.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Thank you very much.
Neil U - Jan 2019
Algehele gradering
Very pleased with the place and the owners.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Thank you, Juanita.
Gerrit E - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed geleë, baie skoon, ruim, goeie gasheer.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Dankie Gerrit, dit was ons plesier. Juanita en Chris.
Deon S - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig!
Sunset Guesthouse se terugvoer
Ek sou met graagte tee verskaf het op aanvraag. Dankie, Juanita.
Malcoleen C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Dankie vir teugvoering. Juanita
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Thinus O - Sep 2019
Algehele gradering
Dalk goed genoeg om net vir een aand oor te slaap.
Almerie V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik stapatstand vanaf promenade en strand. Was in studio op ons eie en hondjie het kom kuier een middag - te oulik.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n groot plesier!
Juanita en Chris
Tiana L - Sep 2018
Algehele gradering
Het soos die huis gevoel! Baie dankie.
Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Sunset Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang