Sunset Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunset Guesthouse bied slegs verblyf of B&B en is in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë sowat 5 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, en ander besienswaardighede in die area.
Verblyf by Sunset Guesthouse bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer het toegang tot óf 'n en suite- óf aparte privaat badkamer. Verder bevat elke kamer 'n TV, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Slegs OVHD-TV is beskikbaar.
Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad, 'n braai-area om te huur en veilige parkeerplek vir voertuie op die premiere. Sunset Guesthouse is ook binne 5 km vanaf Humewood Gholfklub, Nelson Mandela Universiteit, Bayworld, die strand en ander geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunset Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang