Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Guesthouse

Gastehuis
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Guesthouse bied slegs verblyf of B&B aan en is in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dié gastehuis is ongeveer 5 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, en ander besienswaardighede in die omgewing.

Daar is 6 kamers en elkeen is individueel ingerig. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het óf 'n en suite-badkamer of aparte privaat badkamer. Daar is 'n TV, mikrogolfoond, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Slegs OVHD-TV is beskikbaar.

Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis het 'n swembad, 'n braai-area om te huur en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Sunset Guesthouse is binne 5 km vanaf die Humewood-gholfklub, Nelson Mandela Universiteit, Bayworld, die strand en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Louise D
Gesin met tieners
5.0
No complaints! Absolutely great! My family and I have absolutely no complaints at all concerning our stay at Sunset Guesthouse. It was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Patrick C
5.0
Very enjoyable, great hosts. Great, quiet, clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Geraldine H
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie aangename gasheer en gasvrou. Alle geriewe beskikbaar vir gebruik. Fantasties! Sal die gastehuis aanbeveel.
Mrt 2024
Nerine B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and peaceful. Great service and beautiful home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Carmen M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons kuier geniet; die eienaar was baie vriendlik. Ons het baie lekker gebly; ons het geen klagtes nie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunset Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharwoodstraat 1, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ638vQ6HuFafm1FsRGSysdb06YScQI4On0Lp72QrnetCaCsN4R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 1 Sharwood Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99773 25.653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang