Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 14, Sunset-kompleks, Eenheid 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunset Retreat is 'n idilliese wegbreekplek in Jeffreysbaai en dit is ideaal vir strandliefhebbers en branderplankryers. Die woonstel is net 'n entjie se stap vanaf die bekende Supertubes-strand en -promenade geleë en bied gerieflike toegang tot die ongerepte kuslyn en van die beste golwe in die streek. Dit is perfek vir branderplankryers en diegene wat op soek is na 'n vakansie by die see in Jeffreysbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus en het 'n eilandtoonbank met stoele. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV is.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek en toegang tot die gemeenskaplike tuin met 'n ingeboude braai-area en 'n buitestort.

Nabygeleë winkels en restaurante sluit 'n Spar en een van Jeffreysbaai se gewildste restaurante, Nina's, in en dit is net 3 minute se stap ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Terri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Flame-singel 14, Sunset-kompleks, Eenheid 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 14, Sunset-kompleks, Eenheid 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA554674958e570540e266ed3acfb9172581aafdca14485d3f9d5eee2ad12293b5fd9554b6ef73b89b221e3f1682a149340a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 14 Flame Cresent Sunset Complex, Unit 2 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0324463 24.9319972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang