Sunshine Country Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogte-pad P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Vanaf R1 208 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunshine Country Cottage bied ruim en gerieflike verblyf in 'n bekoorlike kothuis in die rustige omgewing van Skeerpoort. Die kothuis is naby die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris geleë en maak dit die perfekte keuse vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakstoep met sitplek.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis is ook naby die Magaliesrivier geleë en bied 'n verskeidenheid buite-aktiwiteite soos fietsry, stap, draf, voëlkyk, asook die natuurskoon wat gaste kan geniet. Verder kan motorfietsentoesiaste langs die talle paadjies ry en noemenswaardige besienswaardighede in die area besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 41
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Remhoogte-pad P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remhoogte-pad P91, Skeerpoort, 0232, Noordwes