Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Beskrywing
Suite 1 is modern en smaakvol versier. Daar is ’n leerbank in die oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is met ’n moderne yskas, waterkan, Morphy Richards-broodrooster, vierplaatstoof, mikrogolf en kwarts-oppervlaktes toegerus. Daar is ’n glasskuifdeur wat na ’n privaat houtdek lei met ’n Weber-gasbraai. Die kamer het lugversorging en ’n koningingrootte-bed met vars, wit 200 perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het aluminium opvouedeure wat na die buite-area lei. Die suite het ’n verwarmer, TV met DStv en Netflix, komplementêre tee en koffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word.
Honde word in Suite 4 toegelaat indien dit vooraf met die eienaar bevestig word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Suite 4 het 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed met vars, wit 200 perkallinne. Die kamer het ’n elektriese kombers en en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met vars, wit 200 perkallinne, ’n elektriese kombers en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is volledig toegerus met ’n moderne yskas, Morphy Richards-broodrooster, vierplaatstoof, mikrogolf, oond en toonbank. Die aparte sitarea het ’n groot L-vormige leerbank en aluminium opvoudeure wat die buite-area lei, en glasdeure wat na ’n privaat houtdek lei met ’n Weber-gasbraai. Die kamer en sitarea het lugversorging. Die suite het ’n verwarmer. Suite 4 is die mees toeganklike eenheid vir honde aangesien daar 2 aparte tuinareas is. Hierdie suite het ook sy eie privaat warmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word.
Honde word in Suite 4 toegelaat indien dit vooraf met die eienaar bevestig word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met vars, wit 200 perkallinne en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met vars, wit 200 perkallinne. Daar is 'n aparte toilet en 2 badkamers met 'n stort in elk. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n Morphy Richards-broodrooster, vierplaatstoof, mikrogolf, oond en kwarts-ontbyttoonbank. Daar is 'n TV met DStv Now en Netflix, en koffie- en teemaakgeriewe. Glydeure bied toegang tot 'n houtdek met 'n Weber-gasbraai en 'n oop kaggel in. Dié eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word.
Honde word in Suite 4 toegelaat indien dit vooraf met die eienaar bevestig word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n 180°-uitsig vanuit die ruim sitareas. Die een sitarea het ’n luukse leerbank en groot slim-TV met Netflix, en die ander sitarea het moderne leermeubels. 'n Binne-gasbraai en Weber is beskikbaar. Die eetarea vorm deel van die sit- en kombuisarea. Die suite het oorgenoeg ruimte, met pragtige uitsig op die berge en oor die see. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed met vars, wit perkallinne, ’n elektriese kombers en en suite-badkamer met stort en bad. Die tweede slaapkamer het ook ’n koninggrootte-bed met vars, wit perkallinne, ’n elektriese kombers en en suite-badkamer met stort. Die 2 kamers kan met mekaar verbind word deur hul instapkaste, of die tussenbalkon. Albei kamers het 'n pragtige uitsig en groot vensters. Daar is ’n kombuis met mikrogolf, vierplaatstoof en alle ander toebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste wat na 18:00 wil inklok moet dit vooraf reël word.
Honde word in Suite 4 toegelaat indien dit vooraf met die eienaar bevestig word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang