Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Lusanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike, veilige, goed toegeruste, goed geleë verblyf. Die verblyf is 5-ster. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Die eenheid was baie stylvol en skoon. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Volgende keer kuier ons bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Heerlik, pragtig en baie gerieflik. In alle opsigte lieflik en pragtig. Wonderlike dierevriendelike plek, met lieflike eienaar en haar honde is net so oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Baie dankie Anneline vir jou mooi woorde, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Richard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Highly recommendable! We had a very comfortable and enjoyable stay. The house has a great location with quick, easy access to the beach. The apartment was tastefully furnished and catered for all our needs. Thank you so much to our hosts who were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Thank you, Richard. We hope to see you return to Sunshowers in the near future.

Nic B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Heerlike, ontspanne naweek ten spyte van stormweer. Jammer ons kon nie die Jacuzzi, swembad of braai geniet nie - het baie gereën en wind was sterk. Alles was in goeie werkende toestand, ook nie onderbrekings ervaar weens beurtkrag nie. Plekkie baie netjies en uitstekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Dankie Nic, julle gaan maar net weer moet kom. Ons wens die weer was daardie dag beter. Hoop om julle in die sonskyn terug te verwelkom.

Liezel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Modern, luuks en gasvry. Die eenheid is uiters keurvol en stylvol aangebied. Dit is heerlik om so te kon oornag. Corlia was baie gasvry en ons kan Sunshowers hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Baie dankie Liezel, vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Elle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

We had a lovely time. Great location, beautifully decorated. Corlia and her whole family were friendly, inviting and super helpful. We will definitely go and stay there again. Lovely couple. And rooms were cleaned everyday which was wonderful. And there are Netflix which I loved. WIFI also very powerful and never had an issue with it. Especially helpful if you have teenagers. Beautiful pool, heated! Beautiful garden. Loved every minute of it! Felt completely at home. Will go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Thank you, Elle, hoping to welcome you back real soon.

Frouwien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Heerlik. Ons het ons verblyf geniet, alles was goed gereël, netjies en keurig. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam, heerlik geslaap met die see se gedruis en baie gestap en by wonderlike restaurante gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Baie dankie Frouwien, hoop ons sien julle weer.

Dawn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Clean, homely and relaxing. Beautifully appointed, clean and modern. Linen, kitchenware and tableware of very high quality. We stayed in flat 4 and were very comfortable. The flat is serviced daily and a clean set of fluffy towels are provided every second day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Thank you for the lovely review Dawn.

Amy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Ongelooflik netjies en pragtig. Dit was baie lekker om hier te bly. Letterlik op die strand. Die bestuurder was baie gaaf, as ook die personeel. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Hi Amy, Baie dankie vir jou mooi terugvoer, hoop om jou binnekort weer te verwelkom by Sunshowers. Groete, Corlia

Vivian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantasties. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Baie dankie, Vivian. Ons waardeer jou mooi terugvoer en sien uit na die volgende besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 98

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7cc2e80f2ec428643269dcbb350b84636b8ac3c5bd7348c0c7d97c38dd0aa18105d81dd1792fa2f5b3687bdb3d592beded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 15 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.042898638261 23.375945091248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang