Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 98
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Lusanda V - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike, veilige, goed toegeruste, goed geleë verblyf.
Anneline B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, pragtig en baie gerieflik.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Baie dankie Anneline vir jou mooi woorde, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Richard V - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommendable!
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Thank you, Richard. We hope to see you return to Sunshowers in the near future.
Nic B - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne naweek ten spyte van stormweer.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Dankie Nic, julle gaan maar net weer moet kom. Ons wens die weer was daardie dag beter. Hoop om julle in die sonskyn terug te verwelkom.
Liezel J - Mrt 2022
Algehele gradering
Modern, luuks en gasvry.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Baie dankie Liezel, vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Elle D - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely time.
Lees meerSunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Thank you, Elle, hoping to welcome you back real soon.
Frouwien N - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Baie dankie Frouwien, hoop ons sien julle weer.
Dawn C - Jul 2021
Algehele gradering
Clean, homely and relaxing.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Thank you for the lovely review Dawn.
Amy V - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en pragtig.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Hi Amy,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, hoop om jou binnekort weer te verwelkom by Sunshowers.
Groete,
Corlia
Vivian P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Baie dankie, Vivian. Ons waardeer jou mooi terugvoer en sien uit na die volgende besoek!
Juanita V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon, teen 'n billike tarief en vriendelike verwelkoming.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Baie dankie Juanita vir die mooi terugvoer, hoop om julle weer te ontvang by Sunshowers Plett.
Groete
Corlia
Chane D - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Ons het ons verblyf baie geniet. Wens dit kon langer wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
David D - Mei 2019
Algehele gradering
Ideaal en baie gerieflik.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Goeiemiddag,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jammer oor die DStv, Plett se agent het belowe om dit reg te maak. Hoop om jou gou weer te ontvang.
Groete
Corlia Boshoff
Eienaar
Enzlia O - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker plekkie om in te bly en baie vriendelike diens.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Hallo Enzlia,
Bly julle het dit geniet. Ons het nog nooit 'n probleem met die karwagte gehad nie, maar ons het ook ons eie sekuriteitswag. Die groepie werk eintlik saam om die gebied op te pas. Daar is selfs kameras by die hoeke van Susan Straat en Phitides.
Hoop om julle weer te ontvang by Sunshowers.
Groete,
Corlia
Vanessa V - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en heerlike wegbreek.
Stella C - Des 2016
Algehele gradering
Very comfortable and friendly welcoming after a long journey.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik en vriendelik, verwelkom na 'n lang reis.
Samantha het regtig uit haar pad gegaan om ons te verwelkom toe ons laat aand daar aankom, die kamers was netjies en die beddegoed skoon en vars. Sal definitief terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Many thanks for your review
We appreciate your kind words and look forward to having you stay with us again in the future.
Warm Regards
Stephanie and the rest of the Sunshowers Plett Team
Rene B - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plek!
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Many thanks for your review.
I trust that you enjoyed the rest of your holiday, and that your daughter recovered well.
Regards,
Stephanie and the rest of the team
Dawie M - Okt 2016
Algehele gradering
'n Rustige, veilige huis vir 'n lekker vakansie.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Many thanks for your review.
We do appreciate guest feed back and we will take note of all.
Apologies the Jaccuzzi was removed when we renovated, I will attend to the mistake in the description now.
We hope to have you stay with us again in the future.
Warm Regards
Stephanie
Willem V - Nov 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Sunshowers Plett Luxury Self Catering se terugvoer
Many thanks for your review, Willem. We would love to have you stay with us again.
Warm regards.
Stephanie and the rest of the Sunshowers team
Susan P - Apr 2014
Algehele gradering
The most amazing place!
Pieter D - Jul 2014
Algehele gradering
Oop en vars!
Sanet V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker en mooi, veral die eetkamer wat oor die see uitkyk, daar kan mens vir dae sit.
Lizl F - Aug 2013
Algehele gradering
Lovely stay
Edith En Carel C - Des 2013
Algehele gradering
Good hospitality.
Charles B - Jan 2013
Algehele gradering
It was a wonderful experience, the stay was first class.
Tim T - Des 2013
Algehele gradering
Although I think the rates are a little steep, the location is absolutely magic.
Brenda S - Nov 2012
Algehele gradering
Wonderful
Christian C - Feb 2012
Algehele gradering
Fantastic location, friendly staff and a great holiday destination! Thanks to the team!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang