Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshowers Plett Luxury Self Catering

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunshowers Plett Luxury Self Catering is in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Wes-Kaap se Tuinroete. Dit is op die Plettenbergbaai-strandmeer in Poortjies geleë.

Daar is 4 ruim eenhede wat elk toegerus is vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, stoof en panne in elkeen. Die dakwoonstel het 'n see-uitsig. Die kamers het skuifdeure wat toegang tot 'n privaat dek met Weber-braaigeriewe en 'n oop kaggel bied. Al die kamers het Netflix, lugversorging, WiFi, kluise, yskaste, ketels en gratis tee en koffie.

Daar is 'n 7 m lang verhitte swembad vir gaste om te gebruik. Die huis is omhein vir ekstra sekuriteit.

Die eenhede word elke dag skoongemaak teen geen addisionele koste. Daar is strandstoele en 2 dubbel-kajakke beskikbaar. Strandsakke, handdoeke en rakkette word voorsien. Daar is ook 2 SUP-roeiplanke, 2 bergfietse en visvangstokke beskikbaar.

Sunshowers Plett Luxury Self Catering het ononderbroke see-uitsigte en jy kan die Outeniekwaberge, Robberg en Keurboomsstrand in die verte sien. Die eenhede is 'n kort 30 tree vanaf die strandmeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Sunshowers Plett Luxury Self Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 98

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunshowers Plett Luxury Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 15, Plettenbergbaai, Tuinroete, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b7cc2e80f2ec428643269dcbb350b84636b8ac3c5bd7348c0c7d97c38dd0aa18105d81dd1792fa2f5b3687bdb3d592beded?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 15 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.042898638261 23.375945091248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang