Sunstays Lagoon Beach 128A
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 2, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunstays Lagoon Beach 128A is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n hotel op die seefront in Lagoon-strand, Milnerton. Hierdie woonstel spog met direkte toegang tot die strand en 'n uitsig oor die see en op Tafelberg.
Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n privaat balkon. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en parkeerplek in 'n parkade met 24 uur-sekuriteit word voorsien.
Gaste kan die geriewe op die perseel soos die gimnasium, restaurant, kroeg, spa en 3 swembaddens, insluitend 'n swembad op die dak, langs die strand en in die hotel, geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Lagoon Gate-rylaan 2, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan 2, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap