Suntide Cabanas 2
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-straat 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Suntide Cabanas 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Margate. Gaste kan maklik strand toe stap en daarom is dit ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die Suidkus.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die skuifdeur lei na die balkon waar daar 'n etenstafel met stoele en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad is.
Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Duke-straat 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Suntide Cabanas 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Duke-straat 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal