Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suster Alice

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaar-straat 445, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suster Alice is 'n bekoorlike huis en woonstel in Nieu-Bethesda wat ruim en gerieflike verblyf aan gaste bied. Dis perfek vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 2 eenhede met slaapplek vir 8 tot 5 gaste elk. Die slaapkamers het 'n dubbelbed óf 'n enkelbed en 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die hoofhuis beskik oor 'n selfsorgkombuis, eetarea, leefarea en 'n buite-area met 'n swembad en braaigeriewe. Die buitekamers het slegs tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek is beskikbaar.

Nieu-Bethesda het 'n verskeidenheid restaurante en galerye, insluitend die beroemde Uilhuis, die tuiste van meer as 500 standbeelde wat deur Helen Martin en haar span gemaak is. Besoekers kan ook besienswaardighede, soos die Kitching-fossielverkenningsentrum en die Boesman-erfenismuseum verken. Gaste kan ook aktiwiteite, soos voetslaan en bergfietsry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 104

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pienaar-straat 445, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaar-straat 445, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59b8a86e2cb7d654da82315ce6bf0efcdaa59a642b78126e5c170e4f374dec2a6480c033b8ca88131516b10f03bb3e6f0d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 445 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.869835245485 24.550847674136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang